Bo-Karoo Akkommodasie by Eco Karoo Mountain Lodge | LekkeSlaap
+16
+16

Eco Karoo Mountain Lodge

Lodge
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R48, Knoffelfontein, Luckhoff, 9982, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eco Karoo Mountain Lodge is op 'n plaas wat 4200 ha groot is in die suidwestelike Vrystaat. Eco Karoo spog met pragtige sonsondergange, eindelose horisonne en heerlike rustigheid. Die lodge is 190 km vanaf Bloemfontein, 160 km vanaf Kimberley en slegs 45 km se ompad van die Gauteng-Kaapstadroete af.

Eco Karoo is 100% sonkrag-aangedrewe en maak gebruik van vars boorgatwater op die plaas.

Verblyf word in 3 aparte selfsorg-suites gebied wat slaapplek vir 2 tot 12 gaste het. Elke Eco-Suite het 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander kamer. Die beddens kan omskep word op versoek. Elke suite het 'n privaat badkamer, stoep en 'n privaat buitestort met 'n uitsig op die berge.

Eco Karoo Mountain Lodge het 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is, 'n boma waar gaste onder die sterre kan kuier en 'n leefarea. Daar is ook 'n swembad met 'n uitsig oor die eindelose Karoo-vlaktes.

Die eenhede is stylvol, keurig en uniek versier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R48, Knoffelfontein, Luckhoff, 9982, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Vrystaat
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R48, Knoffelfontein, Luckhoff, 9982, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ca3d4b6a43e29cfc569dc81efea2cad4cee005ed438b07ccf11b94912d1a457e95c2055486f15cee37b27398641686c4ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) R48 Knoffelfontein 9982 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.872969066514 24.803693882278
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za