Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Karoo Mountain Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Eco Karoo Mountain Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Louis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier relax jy soos jy nog nooit relax het nie!

Na 'n baie lang dag vanaf Witsand en toe die verkeerde afdraai geneem in Philipolis (moenie daai pad ry nie) het ons aangekom by Eco Karoo Mountain Lodge. Sydney was ongelooflik behulpsaam, ons deur die eenheid geneem, die gemeenskaplike areas en alles verduidelik. Hy het selfs ons tasse kamer toe geneem en hulle mooi skoongemaak van al die stof. Ongelooflik lekker gekuier. Lugreëlaars is iets waaraan hulle moet dink. Ons het baie warm gekry in die kamers deurnag.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Goeie dag Louis

Baie dankie vir die pragtige woorde! Ons is jammer julle het so effens verdwaal.
Ons is so bly julle het lekker gekuier by Eco Karoo Lodge en ons hoop om julle gou weer te sien!
Ons is op 100% sonkrag by die Lodge en lugreelings gaan ongelukkig die batterye beskadig, gelukkig is daar 'n swembad om in af te koel!

Eco Karoo Mountain Lodge
Samuel P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel P
Besigheidsreis

Kuier was goed.

Die grondpad was in'n slegte toestand veral waar motorhekke se sementstukke uitval en ook daar waar pype onderdeur die pad gedeeltelik uitsteek en ook gate in het. Herstel asb. waar nodig. In die donker kan mense vasval of vassit met 'n gewone voertuig. Met 'n 4x4 sal jy egter geen probleme ondervind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Goeie dag Samuel

Ek vertrou dit gaan goed.

Baie dankie vir u resensie, ons vra omverskoning vir die grondpad, na die heuwige donderbuie die laaste ruk het die pad verspoel.

Ons kan egter gesels met die boere gemeenskap om die paaie te herstel, ons het ongelukkig nie self die toerusting nie.

Ons hoop om u gou weer by die Lodge te sien.

Vriendelike groete
Lynn

Eco Karoo Mountain Lodge
Peet V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is puik vir enige iemand wat hou van rustig wees.

Binnestortvloer net glad, kry dalk net rubbermatjies. Ons sal graag weer daar bly. Natuurskoon. Eenhede is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Peet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Eco Karoo Mountain Lodge
Izabel D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabel D
Gesin met tieners

Too short!

What and amazing place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for the 5 stars, Izabel. We truly hope to see you again soon.

Eco Karoo Mountain Lodge
Gary V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Lekker ontspan, mooi omgewing. Dalk net mense herinner om geld saam te bring om vir hout te betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie Gary.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ons maak 'n punt daarvan om alle inligting vir gaste deur te stuur twee weke voor hulle aankoms.

Eco Karoo Mountain Lodge
Michelle N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en te kort.

Die Karoo Lodge is ideaal om net n vinnige wegbreek te hê. Daar is n swembad en 2 of 3 staproetes, maar andersins is dit afgeleë. Baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie Michelle. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Eco Karoo Mountain Lodge
Magdaleen S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese "lodge" met uitsonderlike dekor!

Wat 'n juweel! Die "lodge" is uitsonderlik - die boustyl vorm deel van die natuur en daar is soveel aandag aan detail gegee. Die linne en beddens is baie goeie kwaliteit en die kombuis is goed toegerus. Al die vertrekke is baie ruim en gerieflik. Die lanterns in die aand was baie besonders. Alfred, die persoonlike "butler" het die vuur aangesteek en skottelgoed gewas (pure bederf). Hoogs aan te bevele!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Goeie dag Magdaleen

Ek vertrou dit gaan goed!

Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer die mooi woorde opreg.

Ons hoop om julle gou weer by die Lodge te verwelkom.

Vriendelike groete,
Die Eco Karoo Span

Eco Karoo Mountain Lodge
Sumarie E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sumarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeilike pad tot by Lodge, deel gemeenskaplike braai-area en kombuis.

Eco Karoo Lodge is 'n beeldskone plekkie naby die klein dorpie Luckhoff. Ek sal wel nie aanbeveel net jy en jou man of vrou gaan hierheen nie maar wel 'n groep mense, want jy moet 'n braai-area en kombuis deel met die ander gaste. Jy kan gelukkig wees en oulike mense kry wat saam met jou daar bly, maar ons het ongelukkig ander gaste gehad wat ons 'n baie slegte ervaring mee gehad het. Dit bederf ongelukkig mens se vakansie. Ons het dit nie geniet nie en dis baie duur, veral omdat jy nie privaatheid het nie. Ek sal aanbeveel dat elke huisie sy eie klein kombuisie kry en privaat braai-area om hierdie situasies te vermy. Die stort se water loop ook in jou kamer in en dan is die hele vloer nat. Oor die algemeen was ons ervaring nie goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Dankie vir die resensie Sumarie. Ons vra om verskoning omdat julle ervaring so sleg was. Die Lodge is ideaal vir groepsbesprekings. Ons kan ongelukkig nie 100% beheer wie oor 'n naweek of deur die week by die Lodge bly nie, omrede baie besprekings ook aanlyn gemaak word. Ons maak 'n punt daarvan om vir alle gaste in te lig van die gemeenskaplike kombuis en leefarea, sodat daar geen verrassings is nie, sowel as die binne stort.
Ons hoop regtig julle sal dit weer oorweeg om by Eco Karoo Lodge te bly en dit sal veel beter wees as julle 'n paar vriende kan saam nooi.

Eco Karoo Mountain Lodge
Isolde M H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde M H
Gesin met tieners

Beste plek uit.

Eco Karoo Mountain Lodge kan baie vir ander 'n leermeester wees. Hulle is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for the wonderful review, Isolde. We are very glad you enjoyed the tranquil surroundings.

Eco Karoo Mountain Lodge
Petro D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Pragtige akkommodasie, puik ligging en baie interessante en smaakvolle interieur. Die diens was baie goed! Die buitestort is 'n hoogtepunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for the review, Peter. We really appreciate you taking the time to rate our lovely establishment. Hope to see you again soon.

Eco Karoo Mountain Lodge
Christian T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende plek met baie stilte.

Pragtige lodge met alles wat jy benodig en dan die mooi Karoo. Vlakte, berge en stilte. Pragtige kamers, gesamentlike kombuis en lounge werkend en ingerig vir die tydjie in die bo-karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for the 5/5 ratings Christian, we really appreciate it. If you are in need to unwind again in the future, please do not hesitate to make another booking.

Eco Karoo Mountain Lodge
Jakkie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi, elke oomblik die moeite werd.

Ons het ons twee honde saam gebring, 'n golden retriever en chocolate lab. Was veilig vir die honde en hulle dit so geniet om in die natuurprag rond te huppel. Een van my gunsteling plekke ooit! Dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for the wonderful review, Jackie. You are more than welcome to bring along the doggies next time you visit, which is hopefully soon.

Eco Karoo Mountain Lodge
Hillie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hillie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiale plek, en smaakvol toegerus.

Goed ontwerpte huisies, smaakvol toegerus. Baie goeie fasiliteite. Die diens is goed en byderhand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for the review, Hillie. We are very glad you enjoyed our services. We truly hope to see you again soon.

Eco Karoo Mountain Lodge
Edine H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie atmosfeer. Aangename gasheer.

Alfred was so behulpsaam gewees. Was in stormweer daar en hy het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer toe die weerlig ons huisie se krag uitgeslaan het. Sou daarvan gehou het as daar 'n binnebraai-area was, maar andersins puik, puik, puik plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you Edin for the lovely review. We apologize for the inconvenience the storm had caused. We will definitely look into your suggestion for the inside braai area. Hope to see you again soon.

Eco Karoo Mountain Lodge
Mientjie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons sal definitief weer gaan, als soos verwag indien nie beter as verwag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for all the 5/5 ratings Mientjie. We really appreciate it. We truly hope to see you again in the near future.

Eco Karoo Mountain Lodge
Japie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie P
Besigheidsreis

Baie lekker en stil

Baie netjies en stil. Baie gemaklik met 'n lieflike buitestort vir stort onder die sterre. Baie gawe diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Dankie vir jou resensie oor jou ervaring by Eco Karoo, Japie. Dis lekker om te hoor dat julle die stilte van die Bo-Karoo ten volle kon beleef en waardeer! Kom kuier gou weer!
Groete,
die Eco Karoo Span

Eco Karoo Mountain Lodge
Carla P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla P
Saam met vriende

Lieflike uitsig.

Pragtig geleë en luukse eenhede. Jammer party se warm water het gesukkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Dankie vir jou resensie oor jou ervaring by Eco Karoo, Carla. Dankie dat jy die kwessie van die warm water onder ons aandag gebring het.
Groete,
die Eco Karoo Span

Eco Karoo Mountain Lodge
Chrizaan G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizaan G
Gesin met klein kinders

‘n Aand onder die sterre.

Ons kon nie genoeg kry van die mooie omgewing met die prentjiemooi sonsopkoms nie. Less is more! Alles was perfek van ons slaap tot vroegoggend koppie koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

So bly om te hoor dat julle aand onder die sterre aan al julle verwagtinge voldoen het, Chrizaan!
Kom gou weer!

Eco Karoo Mountain Lodge
Magriet V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet V
Saam met vriende

Wonderlike ervaring. Lieflike plek en die ligging ongelooflik.

Die lodge se ligging is so goed gekies. Lieflike uitsig van al die vertrekke. Ons het die buite leef gevoel baie geniet en die lapa was ‘n aangrypende ervaring onder die sterre hemel. Vroeg oggend kan jy die veld invaar en heerlik gaan stap. Die stilte (net onderbreek deur beeste se gebulk) is ‘n lafenis vir die siel. Die beeste oral in die veld het ‘n sjarme van sy eie. Die beskrywing van die kamers met elke kamer ‘n eie badkamer is misleidend. Elke kamer het nie sy eie badkamer nie, twee kamers in elke huisie deel ‘n badkamer. Boonop het die een kamer net ‘n gabion wat dit skei van die badkamer wat nie genoegsame privaatheid verseker nie. Die ontvangs was uit die boeke, ons gasheer was so vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Dankie vir jou resensie oor jou ervaring by Eco Karoo, Magriet. Dis so lekker om te hoor as ons gaste die skoonheid van die Karoo en die plaaslewe ten volle beleef en waardeer! Eco Karoo sal toekomstige gaste inlig dat die privaatheid van die badkamers nie ideaal is vir pare ("couples") wat belangstel om 'n huisie te deel nie - moontlik kan pare elkeen hul eie huisie bespreek en dus genoegsame privaatheid geniet.

Kom kuier gou weer! Dit sal lekker wees om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Bo-Karoo groete,
Eco Karoo span

Eco Karoo Mountain Lodge
Jade M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade M
Gesin met klein kinders

Wonderful stay in the beautiful part of South Africa.

We really enjoyed our stay at Eco Karoo Mountain Lodge. The trip seemed too far from Jhb for a 3 night trip but it turned out to be a very easy journey. Wonderful landscape with not much to do except relax and enjoy intimate family time. Exactly how we like it, out of the city and time to decompress in a magnificent setting! The area is perfect for nature walks, hiking, and mountain biking. Rooms are very comfortable and the open cooking/kitchen/dining areas are all you need to make your self catering stay a luxurious one. We would highly recommend Eco Karoo Mountain Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Many thanks for the wonderful recommendation, Jade. It's such a blessing to hear that you thoroughly enjoyed the beautiful surroundings, quality family time and being able to recharge and relax at Eco Karoo!
It was a pleasure to host your group and we'll gladly welcome you back in the future!
Keep safe,
Eco Karoo Team

Eco Karoo Mountain Lodge
Tabu V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tabu V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanwysings pateties. Net 'n chevron strip of reflektor sal help om die afdraai te kry.

Beter aanwysings asseblief. Het in die donker daar aangekom. Geen selfoonsein. Maak kommunikasie slegs WhatsApp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Jammer om te hoor dat julle gesukkel het om die aanwysings te volg, Dorette. Eco Karoo Lodge stel alle gaste vooraf per e-pos en WhatsApp in kennis dat daar nie selfoonsein is nie. Daarom stuur ons ook duidelike aanwysings per e-pos of WhatsApp aan alle gaste voordat hulle vertrek na Eco Karoo. Ons inboektye is van 14:00 - 19:00 en die feit dat julle na middernag ingeboek het, het moontlik bygedra dat jul die afdraai moeilik gesien het. Gelukkig was al die buiteligte van die Lodge van die grootpad sigbaar.
Dankie vir die voorstel om reflektors aan te bring, ons sal graag daaraan aandag gee vir toekomstige gaste.
Vriendelike groete,
Eco Karoo Lodge

Eco Karoo Mountain Lodge
Christo T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo T
Saam met vriende

Die lodge is great!

Die hele Lodge is baie goed beplan. Werklik 'n baie mooi plek om by te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, Christo. Ons is dankbaar om te hoor dat jy die Lodge se skoonheid waardeer. Hopelik sien ons julle gou weer.

Eco Karoo Mountain Lodge
Charl D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike wegkruipplekkie bietjie meer as 6 ure se ry uit Pretoria.

Wow, wat 'n great ervaring. Die stilte praat met jou, die sterre is asemrowend en die afwerking en unieke uitleg en ontwerp verseker 'n great ervaring. Ek wil eintlik die een geheim hou en nie ander mense daar sien nie maar dis sal onregverdig wees. Vat 'n paar pelle en boek die hele plek uit. Ons gaan. Maak jou reg, jy gaan langer bly as wat jy beplan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer

Dankie, Charl. Hopelik sien ons julle gou weer by Eco Karoo.

Eco Karoo Mountain Lodge
Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R48, Knoffelfontein, 20 km vanaf Luckhoff, 9982, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6512e84897e1f8274c23be0fb1556bad199cdac5e4da3ce628c6f8da36309f488c1e2b87217bebead2b11064bbab399e27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 R48 Knoffelfontein 9982 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.874513404887 24.803677789024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem