Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Karoo Mountain Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Berg-suite
Selfsorg
Bos-suite
Selfsorg
Karoo-suite
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat 'n grondpad na die lodge lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldierbeleid:
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Gaste moet asb. laat weet indien hulle saam met troeteldiere reis.
Slegs honde word toegelaat, geen ander troeteldiere nie.
Eienaars moet al die nodige beddens en komberse saambring sodat die troeteldiere nie op die meubels klim nie.
Die lodge is op 'n plaas geleë. Gaste moet asb. hul troeteldiere dophou sodat hulle nie enige skade of beserings aan vee veroorsaak nie, want gaste sal aanspreeklik gehou word.
Eco Karoo Mountain Lodge maak 100% van sonkrag en vars water uit 'n boorgat op die plaas gebruik. Die lodge is 190 km vanaf Bloemfontein, 160 km vanaf Kimberley en net 'n 45 km-ompad vanaf die roete tussen Gauteng en Kaapstad.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R48, Knoffelfontein, 20 km vanaf Luckhoff, 9982, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6512e84897e1f8274c23be0fb1556bad199cdac5e4da3ce628c6f8da36309f488c1e2b87217bebead2b11064bbab399e27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 R48 Knoffelfontein 9982 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.874513404887 24.803677789024