+52
Gastehuis in Magalieskruin

Edelweiss Corporate Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Stephan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Goeie oornag plek. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect stay. Very good, very good hospitality, good breakfast, nice and friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magrietha F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige veilige gastehuis, lekker ontbyt en veilige woonbuurt om te gaan stap. Baie lekker gebly by Edelweiss Gastehuis. Skoon, lugversorging, mini-yskas, heerlike ontbyt, kuierplek langs die swembad, uitdaagende stapplek in die woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariozandie B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Veiling. Vriendelik. Goeie ligging. Heerlik! Ontspannend. Netjies. Ja.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Dit was skoon en netjies met 'n heerlike ontbyt. Het aangename verblyf ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Feb 2025

Gerieflik, vriendelik en verwelkomend. Die verblyf was gerieflik, en die diens was vriendelik en verwelkomend. Die lugversorging in my kamer het ongelukkig baie geraas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
1 nag Besigheidsreis
4.0
Nov 2025

Persoonlike en vriendelike diens. Die diens by Edelweiss is persoonlik en vriendelik, aangesien 'n mens by die hek gegroet en na jou kamer begelei word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anton D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Des 2025

Okay vir net oornag. Was nie sleg nie, maar ook nie wonderlik nie. Die bestuurder het 'n probleem gehad oor ons met 2 karre daar was, maar ons het 2 kamers geboek en ons het verskillende tye gereis omdat my vrou vroeg by die hospitaal moes wees en my ma laat middag deur gekom het met ons kind. So die parkering probleem kan nie ons probleem gemaak word nie. Daar was geen haardroërs soos genoem was nie. Die toilette het opgestoot en die stortvloer was vuil. Die badkamerdeur maak nie ordentelik toe nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Willem M
Kort verblyf
4.0
Sep 2024

Comfortable with friendly service. The room was a good size with a comfortable bed. The service was friendly and the location is convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Rustige atmosfeer. Voldoen aan behoefte. Gasvrou Geraldine het ons vriendelik ontvang en die kamer gewys en het ons tuis laat voel vir die volle tydperk by gastehuis. Beddegoed is skoon en bed slaap baie gemaklik. Kan die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Iryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

325 Edelweiss Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6tanSeht6NkczRBzgFKLHe28pKEAfIFkv5jzEIuehvl3JgXTfr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 325 Edelweiss Avenue Magalieskruin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.690104 28.225939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang