Edelweiss Corporate Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Edelweiss Corporate Guesthouse is Guesthouse in die woonbuurt Magalieskruin, aan die noorde van Pretoria se middestad in Gauteng. Die huis troon hoog teen die noordelike hange van die berg uit en bied ongelooflike uitsigte oor die stil vallei en omliggende gebied.

Ons bied 8 kamers, elkeen elegant gemeubileer met 'n individuele tema. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, DStv, 'n yskassie met voorraad, 'n werktafel en WiFi, om maar net 'n paar te noem.

Hier kan jy voel of jy die stad agterlaat. Neem 'n blaaskans en baai in die son of koel af in ons sprankelende swembad. Daar is ook 'n ontspanningsarea waar jy jou gunstelingdrankie in die kroeg kan geniet, ontspan terwyl jy uitkyk oor die ongelooflike sonsondergang, of kyk jou gunstelingsport op ons LCD-TV.

Ons is slegs 8 minute vanaf die Wonderboom Lughawe, 'n 15 minute se ry vanaf die Rosslyn Industriële Area en Onderstepoort en 45 minute vanaf Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Geriewe

  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Edelweiss Corporate Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false