+52

Edelweiss Corporate Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 325 Edelweiss Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Edelweiss Corporate Guesthouse is Guesthouse in die woonbuurt Magalieskruin, aan die noorde van Pretoria se middestad in Gauteng. Die huis troon hoog teen die noordelike hange van die berg uit en bied ongelooflike uitsigte oor die stil vallei en omliggende gebied.

Ons bied 8 kamers, elkeen elegant gemeubileer met 'n individuele tema. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, DStv, 'n yskassie met voorraad, 'n werktafel en WiFi, om maar net 'n paar te noem.

Hier kan jy voel of jy die stad agterlaat. Neem 'n blaaskans en baai in die son of koel af in ons sprankelende swembad. Daar is ook 'n ontspanningsarea waar jy jou gunstelingdrankie in die kroeg kan geniet, ontspan terwyl jy uitkyk oor die ongelooflike sonsondergang, of kyk jou gunstelingsport op ons LCD-TV.

Ons is slegs 8 minute vanaf die Wonderboom Lughawe, 'n 15 minute se ry vanaf die Rosslyn Industriële Area en Onderstepoort en 45 minute vanaf Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Magrietha F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige veilige gastehuis, lekker ontbyt en veilige woonbuurt om te gaan stap. Baie lekker gebly by Edelweiss Gastehuis. Skoon, lugversorging, mini-ys...
Sien meer
Sep 2025
Neels M
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was skoon en netjies met 'n heerlike ontbyt. Het aangename verblyf ervaar.
Nov 2025
Willem M
Besigheidsreis
4.4
Gerieflik, vriendelik en verwelkomend. Die verblyf was gerieflik, en die diens was vriendelik en verwelkomend. Die lugversorging in my kamer het ongel...
Sien meer
Feb 2025
Willem M
Besigheidsreis
4.0
Persoonlike en vriendelike diens. Die diens by Edelweiss is persoonlik en vriendelik, aangesien 'n mens by die hek gegroet en na jou kamer begelei wor...
Sien meer
Nov 2025
Willem M
4.0
Comfortable with friendly service. The room was a good size with a comfortable bed. The service was friendly and the location is conven...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Iryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 325 Edelweiss Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Edelweiss Corporate Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 325 Edelweiss Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6tanSeht6NkczRBzgFKLHe28pKEAfIFkv5jzEIuehvl3JgXTfr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 325 Edelweiss Avenue Magalieskruin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.690104 28.225939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang