2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Cedar Avenue, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Edennook is 'n selfsorgkothuis naby George. Dié bekoorlike kothuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.
Dié tuinkothuis is volledig gemeubileer en het 'n privaat ingang en oopplan-leefarea. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Komplimentêre stortjel, sjampoe en haaropknapper, handseep en bevogtiger word voorsien.
Die aangrensende kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n ketel toegerus. Die kothuis beskik ook oor 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi, 'n koppelstasie en 'n spieëltafel of lessenaar. Daar is 'n privaat, toegeboude onderdakterras met 'n braai-area en gerieflike tuinmeubels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Cedar Avenue, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Edennook het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Cedar Avenue, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang