Edenhook
Opsomming van Resensie
Renier C - Nov 2020
Gemiddeld
Always a pleasant time in George and surrounding areas.
Edenhook's terugvoer
Thanks very much for reviewing. Very much appreciated.
Carlin K - Okt 2020
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike ervaring, veral die elektriese komberse tydens die bitter koue en reën was 'n groot bederf. Baie netjies en skoon, ek kan Edenhook ten sterkste aanbeveel.
Edenhook's terugvoer
Thank you so much. I really appreciate your lovely comments.
Beverley S - Des 2019
Gemiddeld
Awesome stay.
Shaanta L - Nov 2019
Gemiddeld
Home away from home.
Lees meerEdenhook's terugvoer
Baie dankie vir die baie lekker resensie. Dit word baie waardeer.
Gerrie V - Nov 2019
Gemiddeld
Baie baie baie lekker.
Edenhook's terugvoer
Baie dankie Gerrie!
Pj S - Nov 2019
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Edenhook's terugvoer
Wow!! Thank you so very much!
Hennie B - Okt 2019
Gemiddeld
Vyfster-verblyf.
Hanlie K - Sep 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik, skoon en veilig.
Edenhook's terugvoer
Baie dankie!!
Amy D - Aug 2019
Gemiddeld
Comfort, safety, everything you need from a home away from home.
Edenhook's terugvoer
Thank you very much for the lovely review!
Angelique C - Mei 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Edenhook's terugvoer
Thank you very much! It was lovely having you both, Angelique!
Hanli V - Mei 2019
Gemiddeld
Netjies, skoon, goed toegerus. Stil, veilige verblyfplek.
Edenhook's terugvoer
Thank you Hanli, much appreciated!
Marilize P - Apr 2019
Gemiddeld
Die kothuis is baie netjies en die eienaars baie vriendelik.
Lizel D - Mrt 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Edenhook's terugvoer
Baie dankie.
Paul S - Jan 2019
Gemiddeld
5 star self catering apartment in beautiful part of George.
Edenhook's terugvoer
Thank you SO much both of you for this lovely review!
Martie L - Des 2018
Gemiddeld
Moeite werd.
Edenhook's terugvoer
Thank you so much for the great review. It was an ABSOLUTE pleasure having you both and hope to see you again!
Jacky T - Okt 2018
Gemiddeld
Baie skoon, alles wat ons nodig het.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very clean everything we needed.
Very friendly service and clean. Was able to work.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Edenhook's terugvoer
Hi there Jacky and thank you so much for taking the time to review us, but why only 4 stars for security? Parking is behind an electric gate, and then wooden gate leading on to the property, followed by a pad lockable gate leading onto the terrace, then a security gate and lockable door at cottage entrance as well as burglar bars on all the windows plus an alarm. What do you feel is further required for a five-star rating? I aim to please and take any criticism or suggestions very seriously. If you have any suggestions regarding any type of improvement, I'd really appreciate the feedback.
Jannie E - Okt 2018
Gemiddeld
Private, stylish and secure establishment!
Edenhook's terugvoer
Thank you so much. You were fabulous guests.
Melanie B - Mei 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Edenhook's terugvoer
Baie dankie Melanie! I hope to see you again when you are next in George!
De Wet V - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie lekker, privaat, akkommoderend en gemaklik.
Lees meer- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedarlaan 1, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom