Eikehoff 18
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerkstraat 45 en Andringastraat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 385 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eikehoff 18 is 'n knus selfsorgwoonstel langs Kerkstraat in Stellenbosch. Dit is ook langs die bekende Oude Werf Hotel se syingang. Hierdie woonstel is perfek vir besigheidsreisigers en paartjies wat op soek is na gehalte-oornagverblyf in hierdie historiese dorp.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Hierdie woonstel het ook 'n lessenaar en 'n platskerm-TV met DStv Premium. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die eikebome en historiese straat. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Eikehoff 18 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Nelius Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 109
Jaar gelys 5
Ligging
- Hoek van Kerkstraat 45 en Andringastraat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Eikehoff 18 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerkstraat 45 en Andringastraat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18