El Dorado 24
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 200R1 760 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
EL Dorado 24 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn. Dié Wes-Kaapse dorp staan as die wêreld se volstruis-hoofstad bekend.
El Dorado 24 bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk 'n stort. Daar is 'n enkelbed in die sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n 55 cm-TV met sekere DStv kanale. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n stoep met braaigeriewe is beskikbaar.
Daar is 'n groot gemeenskaplike swembad wat gaste kan benut.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Bert Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 52
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink El Dorado 24 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom