Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Dorado 28

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir El Dorado 28
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Charlotte B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en veilige omgewing.

Die eenheid is gerieflik, skoon en modern. Die matrasse op die beddens het beter dae gesien. Ek het gevra vir nuwe matrasse. Die swembad was ook grasgroen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Dorado 28 se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Charlotte Bekker. Jammer vir die slegte ervaring m.b.t. die matrasse. Soos ek verstaan, het die kantoor u dadelik gehelp om die probleem op te los en sal die eienaar in kennis gestel word van dit. Rakende die swembad, daar was baie vakansiegangers wat onlangs in die swembad was. Ons het ons uiterste bes probeer in die aand en oggende om dit weer terug te bring na die normale kleur. Die weer het ook 'n rol gespeel met die water, gelukkig was dit vinnig uitgesorteer en was weer vinnig mooi blou.

El Dorado 28
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALkn7WvkmdKrcVMsiybuO2Wz8dx8Goi3sjGmRkjzKf7d48yZzjP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.58373 22.19321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem