El-Ruze
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel R - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi en rustige omgewing.
Johlene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil, ontspanne omgewing alhoewel diens nie baie goed was nie.
Lees meerTracey P - Mrt 2024
Algehele gradering
Delightful sleep over.
Glen W - Mrt 2024
Algehele gradering
Will stay again next year.
Juan D - Des 2023
Algehele gradering
Mooi verblyf en Eldurie en span was vriendelik. Hoogs aanbeveel.
Nikita K - Des 2023
Algehele gradering
Lovely.
Liesl W - Des 2023
Algehele gradering
Soveel meer as wat ons verwag het, 'n baie positiewe ervaring.
Melandri D - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik met 'n vriendelike ontvang.
Lizelle C - Okt 2023
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het. Rustig en vreedsaam.
Aubrey V - Okt 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly daar.
Johan M - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Annelda V - Okt 2023
Algehele gradering
Oulike verblyf, goed toegerus.
Wynand V - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf.
Anton D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer en mooi ligging.
Kay S - Sep 2023
Algehele gradering
The stay was ok.
Sibongile S - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Carin D - Mei 2023
Algehele gradering
Veilig, smaakvolle dekor en in 'n pragtige tuin.
Lourens P - Mei 2023
Algehele gradering
Baie profesioneel, behulpsaam en gasvry.
Morne P - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese plek.
Janine W - Des 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Eunice E - Sep 2022
Algehele gradering
Very friendly, clean and neat.
Vernon F - Jul 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Alet S - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Privaat en gesellig.
Elize O - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Nicolette J - Okt 2021
Algehele gradering
It was a very pleasant experience, the breakfast was devine and the host is very friendly.
El-Ruze se terugvoer
Hi Nicolette
Dankie vir die kommentaar, ons waardeer dit baie.
Rudi
Magdel V - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plaas-atmosfeer, skoon en netjiese oorslaap-fasiliteite met lugversorging en TV.
Margaret F - Mei 2021
Algehele gradering
Can't comment as we only slept there, but conveniently situated in relation to Roodeplaat Dam.
San-mari I - Jan 2021
Algehele gradering
Friendly and kind service, everything we needed, lovely breakfast too!
Lees meerMarna T - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike diens. Heerlike ontbyt.
Lerice H - Aug 2020
Algehele gradering
Warm en gesellige atmosfeer.
Ntsebeng M - Jan 2020
Algehele gradering
Pleasant stay. Enjoyed the privacy.
Louis J - Nov 2019
Algehele gradering
Was lekker rustig en plek skoon.
Riaan V - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies. Gasheer baie vriendelik.
Coenraad S - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens en baie netjiese geriewe met 'n rustige atmosfeer.
El-Ruze se terugvoer
Dankie Coenraad,
Ons is baie bly dat jul het jul tyd by ons geniet hoop om julle weer te sien.
Rudi
Ruan P - Jun 2019
Algehele gradering
Love the location with down to earth welcoming host.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mal oor die ligging en plat op die aarde gasheer.
Die gastehuis is in bosveld weg van te besige stede, perfek om weg te kom van al die geraas en net ontspan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameelfontein Plot 200, Roodeplaat, 0186, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom