Eland Chalet
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Big Five Game Reserve, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Eland Chalet is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in die Dinokeng Big Five Game Reserve in Gauteng bied. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek om die stadsgewoel te ontsnap.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus.
Buite het gaste toegang tot 'n Lapa-area met buitelug-eetplekke en 'n braai-area. Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 153
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dinokeng Big Five Game Reserve, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Big Five Game Reserve, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom