+80
Gastehuis in Carnarvon

Elim Carnarvon Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anmare S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Beautiful, neat accommodation with a welcoming atmosphere. My stay at Elim Guesthouse this weekend was absolutely wonderful. From the moment we arrived, the hostess made us feel at home by welcoming us warmly with a hug and genuine hospitality. The guesthouse was neat, clean, and beautifully maintained. The atmosphere was warm, cozy, and incredibly peaceful. The quiet surroundings were one of the highlights of our stay and provided the perfect opportunity to relax, unwind, and reset from the busyness of everyday life. If you're looking for a comfortable, tranquil getaway with exceptional hospitality, I can highly recommend Elim Guesthouse. Thank you for a lovely stay—we truly enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lou C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Aangenaam in 'n baie netjiese en goed toegeruste gastehuis! Dit is vir my baie aangenaam om oor Elize se blyplek in Carnarvon te kan getuig. Die gastehuis is besonder netjies en baie smaakvol gemeubileer. Trouens, daar was omtrent elke tipe apparaat beskikbaar wat ons sou nodig kry en/of kon benut. Ons is hartlik verwelkom nadat Elize vroeër per WhatsApp verneem het of ons veilig en nog op pad was. Ons nagrus was baie aangenaam in die stil en rustige omgewing. Die oggendkoffie (filterkoffie) saam met die beskuit het ons goed vir die verdere reis opgekikker. Ons sal Elize se gastehuis in alle vrymoedigheid by enige reisiger aanbeveel. Ongelukkig was ons haastig om verder te reis, anders kon ons Elize se gasvryheid verder geniet het met 'n paar dae se oorstaan om die omgewing beter te leer ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmenita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

It was absolutely amazing. We couldn't have asked for a better location and place to spend our 22nd anniversary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Awesome, felt like coming home. Arrived late with the host waiting like a mother awaiting the arrival of her kids with hugs and all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

I can definitely recommend Elim. The host was more than friendly and very helpful. The unit was well equipped and very neat. We immediately felt very welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie goed! Die gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons gerieflik en gemaklik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ongelooflik lekker! Baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly en geslaap. Alles was daar wat mens sou nodig hê en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

It was perfect. It was every cent worth. We were embraced with open arms and the owner is amazing. She went above and beyond. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyrone G
1 nag
4.8
Apr 2026

Value for money and clean. Very clean and the host communicated very well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary K
1 nag
4.6
Apr 2026

The hostess Elize was most accommodating. Had I known the unit had a kitchenette and barbecue (with firelighters and wood), I would have braaied; nothing was open on a Sunday afternoon in Carnarvon (the only restaurant was closed), so it was the hostess's complimentary chocolates and rusks for supper.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Vermeulen Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25c36abe19d43aa911b8d807153f6457adea679c1b590323673599500f023219af7b4437ad0190bcf5e6bb378357ec166307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 5 Vermeulen Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -30.970562241961 22.12875936187
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang