Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Carnarvon

Elim Carnarvon Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elmarie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Home away from home! Upon arriving, Elize received us very friendly. Beautiful room, as described. A lot of extras for you to use! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie gemaklik en heerlik ontspan. Uitstekende kamer met geriewe. Daar is selfs minerale water in die yskas, melk en koekies en beskuit, koffie en tee en suiker. Elize is 'n wonderlike gasvrou en sy het ons so spesiaal laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Fantasties. Skoon, netjies, professioneel en dierbare mense. Baie dankie vir al julle hulp met die Jeep en boot se probleme en vervoer en hulp met mechanics. Julle is mense duisend. God seën julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renay D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Elim Carnavon was die perfekte keuse. Die gasvrou was baie vriendelik 10 uit 10. Dit was 'n absolute perfekte lekker kuier by Elim Carnavon. Sal definitief dit aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fregran A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons kuiertyd by Elim Gastehuis was die moeite werd. Ek sal weer daar bespreek. Die kliëntediens was puik. Die kamer was goed voorberei en het aan al ons vereistes voldoen. Die gasvrou was vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tuis gevoel. Gasvrye ontvangs. Heerlik tuisgegaan. Heerlike en gerieflike oornagverblyf. Gasvrou was baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koekie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie dankie vir die gasvryheid. Vriendelike ontvangs. Plekkie goed toegerus. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very good value for money, convenient and super friendly. We had a lovely stay. Elize and Isaak were excellent hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanton A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome, mense mens. Uitstekend. Skoon, netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus & Griet N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Elke keer 'n tuiskoms! Dis die 2de keer dat ons by Elim Carnarvon Gastehuis tuisgaan. Dis 'n belewenis om Elize se gasvryheid te ervaar! Elke kamer is met soveel detail ingerig. Ons het niks kortgekom nie. Die en suite-kamers is 'n ware lafenis vir moeg reisigers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Vermeulen Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25c36abe19d43aa911b8d807153f6457adea679c1b590323673599500f023219af7b4437ad0190bcf5e6bb378357ec166307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 5 Vermeulen Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -30.970562241961 22.12875936187
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang