+65
Gastehuis in Fraserburg

Eselfontein Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Asemrowend. Wat 'n onvergeetlike paar dae was dit nie. Pieter en sy vrou was ongelooflike gashere vir wie niks moeite was nie. Alles was gedoen met 'n glimlag. Ek kan Eselfontein nie genoeg aanbeveel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Fantasties. Het heerlik gebly soos elke keer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gerieflik, mooi plaasomgewing, warm en knus. Verblyf so na ons hart op 'n plaas, heerlik om 'n nuwe omgewing te ontdek en om 'n knus, gerieflike huisie tot ons beskikking te hê. Baie dankie aan die gasheer vir raad rakende paaie - ons het die grondpad verder aan tot op Sutherland terdeë geniet en die Eco Sport het hom mooi gedra. Was net spyt ons het nie genoeg tyd gehad om nog 'n nag oor te bly en die plaas te verken nie. Dankie aan die gasheer vir sy hulp met WiFi toe ons (ongelukkig) in die donker aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmanuel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

It's clean, very well equipped, perfect on our cycling gravel trip. Very nice old farm, charming. Our hosts welcomed us with warm homemade bread. It's clean, very well equipped, perfect on our cycling gravel trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Salige sielskos in die Karoo. Dit was die mees spesiale en lekker wegbreek. Pieter se gasvryheid is ekstra noemenswaardig. Sy deel van kennis t.o.v. die Karoo natuur en sy skaapboerdery, met lamtyd en al, het 'n deel van ons harte op Eselfontein laat agterbly. Die huis bly heerlik, is ingerig met alles, die uitsig is so mooi, die Karoo stilte en naghemelruim met alle plaasgeluide en geblêr van skape en lammertjies was medisyne vir die siel. Boonop was daar ekstra bederf van varsgebakte broodrolletjies, turksvye in die yskas en Pieter en Mareza wat instap met smullekker pannekoek. Die lekkerste kombuistafel om saam te sit en kuier. Ons waardeer dit baie en Eselfontein sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Rustig en ontspanne. Mens voel heeltemal veilig op die plaas. Huis is skoon en snoesig met heerlike 'tak skerm' om in te braai. Gasheer is baie behulpsaam. Dit is heerlik om saans na die sterre te kyk in 'n area waar daar nie ander ligte is nie. Baie plek om te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Fantastic place to stay in the middle of nowhere. It was fantastic - peaceful! A dream in the middle of nowhere. Pieter and his wife were fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beautiful authentic farmhouse. Beautiful authentic farmhouse with the most beautiful view. The house is very well equipped! It is on a working farm and you can make beautiful walks in the super silent Karoo. Pieter spoiled us every day, for example, with a "lekker toetje". And Pieter took us on his drives feeding the sheep; this was great! Thank you so much! This real farm life was great! We love this place and we cannot wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Otto B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

A beautiful stay in the Karoo. Very nice, spacious and fully equipped cottage with beautiful surroundings. Friendly and generous host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2026

'n Knus, veilige omgee plek in die Karoo met besondere gasvryheid. Nog voor ons arriveer was Pieter bekommerd en het raad oor toegangspaaie wat deels gesluit was, gegee en het ons op datum gehou. Ons is vriendelik ontvang met vars broodrolletjies en konfyt en baie raad en inligting. Die huis is ruim en bly baie lekker; ongelukkig moes ons weens die weer meer gebruik maak van die huis as die buitewyke, maar kon tog 'n heerlike, al koue, stap inkry. Deeglik aanbeveel, maak seker jy bly meer as een nag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA536e03c16663be2a234a2c46aba30acc7f2e3114924fd0e4a85232b83324bf337295c7fa891ae6155784ee332571dbd8aebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 63 5 1 5 Rante Pad Eselfontein 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -32.144572530872 21.407246589661
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang