Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eselfontein Gasteplaas

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Eselfontein Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ninette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette D
Gesin met tieners

Stil, rustig, met baie karakter en gasvryheid.

Ons het baie lekker hier gebly. Pieter is so gasvry en die huis het so baie karakter. Stil, rustig en sterre kyk is ongelooflik. Lekker gebraai en fiets gery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eselfontein Gasteplaas se terugvoer

Hello Ninette. Baie dankie vir julle kuiertjie in die Karoo. Dit was baie lekker om ons hartswêreld met julle te deel. Hoop julle droom om eendag self te boer, word waar. Intussen is julle baie welkom om by ons op die plaas te kom kuier soveel as wat julle wil. Karoo Groete

Eselfontein Gasteplaas
Joubert U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert U

Bederf-kuier in die Rante.

Woorde is te min om hierdie ongelooflike diamant in die hartjie van die Nêrens-Karoo te beskryf. Nie net is die gasvryheid van die eienaars 'n voorbeeld, hulle voel soos familie vir wie jy lanklaas gesien het. Die gasteplaas kry die Michelin-toekenning vir die daarstel van 'n uiters skoon en funksionele oase in my lieflingswêreld. Ek probeer verskonings uitdink om weer te kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eselfontein Gasteplaas se terugvoer

Hello Joubert.
Dit was vir ons baie lekker om julle hier in die Karoo te ontvang. Sien baie uit na julle volgende besoek aan ons.
Karoo Groete.

Eselfontein Gasteplaas
Magriette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriette D
Gesin met tieners

Interessant, vriendelik, uitsonderlik.

Hierdie was die hoogtepunt van ons kuier in die Karoo. Ons het net een nag bespreek maar sal definitief terug gaan vir langer. Ons het hier Karoo gasvryheid ervaar soos by geen ander plek. Die uitsig is asemrowend en die huis is 'n pragtige ou plaashuis wat my aan my kinderjare op my oupa se plaas herinner. Selfs heerlike vars broodjies ontvang met aankoms. Die prys is geen aanduiding van wat jy kan verwag nie. Dit is regtig spotgoedkoop vir wat jy kry. Baie dankie vir julle gasvryheid en die lekker gesels en kuier. Julle het sowaar 'n juweel in die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eselfontein Gasteplaas se terugvoer

Hello Magriëtte.
Dit was vir ons 'n baie groot voorreg en 'n plesier om die stukkie Karoo waarvoor ons rentmeesterskap het met julle te deel. Ons sien daarna uit om julle weer eendag hier te ontvang.
Karoo groete.

Eselfontein Gasteplaas
Schalk P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk P
Gesin met klein kinders

N basis waarvan ons die Fraserburg omgewing "explore" het.

Gasvryheid en vriendelikheid soos 'n mens net in die hart van die Karoo kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eselfontein Gasteplaas se terugvoer

Hello Schalk.
Dit was vir ons so lekker om julle as ons gaste te ontvang. Jammer julle verblyf was so kort, maar dalk is daar 'n volgende keer.
Karoo Groete.

Eselfontein Gasteplaas
Gerdalize K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdalize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om te wees in Karoo.

Wonderlik. Pragtige omgewing, perfekte huisie, goed toegerus, pragtige uitsig. Karoo gasvryheid op sy beste. Baie vriendelike en hulpvaardige boer wat die omgewing ken en ons die mooiste rantepad laat ry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eselfontein Gasteplaas se terugvoer

Hello Gerdalize.
Baie dankie vir julle kuiertjie by ons in die Karoo. Dit was regtig 'n voorreg om julle te leer ken en het julle geselskap baie geniet.
Karoo Groete

Eselfontein Gasteplaas
Chris L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en puik en vriendelike diens.

Die eienaars is onsettend vriendelik en die plek is baie mooi en neem mens terug na baie jare terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfection.

The owners are friendly and helpful. Farm is beautiful. Can go for long day hikes. Good bird watching.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F
Saam met vriende

Altyd lekker om terug te kom.

Vars, skoon karoolug. Heerlike plaaservaring. Eselfontein is goed geleë op die Karoo Hooglandroete, slegs 32 km van die dorp Fraserburg af nie. As jy rus en stilte wil hê is dit die plek. Weg van verkeer/stadslawaai en allesoorheersende tegnologie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Saam met vriende

Karooplaas uit die boonste rakke.

Netjies en gerieflik ingerig, teen 'n fantastiese berg-agtergrond. Heeltemal veilig en rustig. Die gasheer was besonder hulpvaardig en het my verlore items by my terugbesorg. Ek is baie dankbaar! Dis op die Rantepad, die alternatiewe roete tussen Sutherland en Fraserburg - 'n wonderlike berg-landskap. Iets besonders. Sal beslis weer kom kuier! Die WiFi is die sterkste by die windpomp, maar dit was so 'n "Karoo-ervaring" dat ons dit nogal geniet het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eselfontein Gasteplaas se terugvoer

Hello Doreen, dit was wonderlik om julle hier te ontvang. Baie dankie vir lekker gesels en kuier.
Karoo Groete

Eselfontein Gasteplaas
Jeremy D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetbare naweek. Kosbare mense van die Karoo.

Ons is so dankbaar dat ons besluit het om op hierdie plaas buite die dorp te bly vir die naweek van 'n troue in Fraserburg. Ongelooflike mooi area en gasvryheid van die mense hier. Doen jouself die guns en bly vir 'n dag of twee meer as beplan en geniet die Karoo op sy beste. Ek hoop om Pieter hulle en veral sy pa, Oom Piet gou weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid R
Gesin met klein kinders

Rustige en pragtige omgewing. Karoogasvryheid op sy beste!

Net 'n nota, vanuit die dorp is dit 30 km-grondpad tot op die plaas. Daar is geen selfoonsein vanaf die dorp tot by die plaas. Beperkte WiFi in die plaashuis self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henko V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V
Saam met vriende

Baie lekker rustig en baie mooi.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F
Gesin met tieners

Absolute eerlikheid en betroubaarheid.

Sterk aan te beveel, ry die rantepad Sutherland toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek in die pragtige Groot Karoo.

Die gasvryheid van ons gasheer en vrou, en die stilte van die Karoo, laat ons keer op keer teruggaan vir meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eselfontein Gasteplaas se terugvoer

Johan & Maretha baie dankie vir julle besoek aan Eselfontein Gasteplaas. Ons deel graag hierdie wonderlike landskap met almal.
Hoop om julle spoedig weer te sien!

Eselfontein Gasteplaas
Marlene D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Gesin met klein kinders

Afgeleë, pragtig en rustig.

Wonderlike plek om die rustigheid en natuurskoon van die Karoo te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eselfontein Gasteplaas se terugvoer

Hello Marlene. Baie dankie vir julle kuier by Eselfontein Gasteplaas. Dit was regtig 'n voorreg om julle hier te ontvang. Hoop om julle eendag weer te sien.
Karoo Groete.

Eselfontein Gasteplaas
Ernie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige area, pragtige Karoo-grondpad in en verby plaas, baie aangename en gasvrye gasheer.

Lekkerste Karoo-huisie met alles wat benodig word, beveel dit gerus aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eselfontein Gasteplaas se terugvoer

Ernie, dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle weer eendag te sien.

Karoo Groete,
Pieter.

Eselfontein Gasteplaas
Karen M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Enkelreisiger

Rustige kuier in die middel van die groot Karoo. As jy hou van stap en koppies klim is hierdie die ideaale plek vir jou basis.

Troeteldier vriendelik en daar is 'n swembad/dam vir die somer en 'n pragtige ou Aga in die winter wat Pieter met graagte vir jou sal aansteek. Die huisie is ten volle toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anscha Z - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anscha Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye Karoo wegbreek

Karoo huis met baie dik mure, mooi uitsig oor klein vallei en braaiplek in bosskerm. Interessante stories en inligting oor die omgewing by Pieter gehoor. Hier maak 'n mens maklik vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil retreat away from cell phones and the hustle and bustle of city live.

Good value for money, clean and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eselfontein Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier. Hoop dit gaan 'n instelling raak.

Karoo Groete

Eselfontein Gasteplaas
Willem V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volkome ontsnapping van die wêreld. Wêreld van nederigheid.

Ons het lekker gebly by Eselfontein. Daar is 'n storie hier wat vertel moet word. Van 'n stil sterkte en liefde vir die grond. Van die natuur wat jou laat verwonder laat sit in 'n plaaswerf en sterre kyk as jy die nuwe dekade in wag. Wat ook vir my lekker was, was die klein bederf wat daar vir jou wag as jy moeg daar aankom. Heerlike filter koffie, vars brood rolletjies, plaas melk en tuisgemaakte konfyt. Die vreemdste is die hoenders wat hoog in die boom slaap en jou wekker is om op te staan. Die beste is egter om met Pieter te kon gesels en sy wêreld waarvoor hy lief is te kon deel vir tydjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliet M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet M
Gesin met tieners

Perfect for what we needed.

We had such a friendly welcome, warm delicious bread, coffee, rusks, a filled up pool! We had a lovely Christmas there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie L
Gesin met tieners

Plattelandse gasvryheid, netjiese plaashuis met 'n baie mooi uitsig.

Wonderlike verblyf in 'n baie mooi deel van die Karoo. Baie netjiese en goed toegeruste plaashuis met 'n groot kombuistafel vir lekker lang kuiers. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eselfontein Gasteplaas se terugvoer

Hello Wessel. Dit was 'n groot voorreg om julle te ontvang. Hoop daar gaan 'n volgende keer wees.
Karoo Groete.

Eselfontein Gasteplaas
Debbi B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbi B
Gesin met klein kinders

Beleef die Karoo-gasvryheid op sy beste.

Die plaas huis is pragtig opgepas, skoon en netjies. Maresa se broodrolletjies die eerste aand was 'n treffer! Dis 'n werkende plaas, met skape, lammetjies, swembad en lekker geselsies. Die sundowners op spitskop was 'n belewenis. Baie dankie vir 'n heerlike Karoo-wegbreeknaweek. Sien julle weer binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henko V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Baie lekker en skoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster in die verlate Karoo.

Gul ontvang. Verblyf van top gehalte. Baie interessanthede op die plaas vir die stadsbewoner. Jy moet hier kom bly om daardie ontwykende sielsrus op te spoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eselfontein Gasteplaas se terugvoer

Hello Ian
Ek hoop om julle eendag weer te sien, dit was goed om julle te ontmoet. Karoo Groete.

Eselfontein Gasteplaas
Brandt B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandt B
Gesin met tieners

Presies wat ons wou hê.

Ons het net oornag, maar Pieter het moeite gedoen sodat ons kon sien hoe word die skape "gedous" die volgende oggend. Lekker warm voor die koolstoof gesit en speletjies speel met 'n bottel rooiwyn. Beveel dit sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir ons siel.

Net die plek om al die bekommernisse van die lewe vir 'n paar dae te vergeet en weer energie uit die pragtige natuur te kry. Pieter het die AGA lekker warm gehou. Die beskuit en warm broodjies met konfyt was 'n lekker bederf. Die staproetes op die plaas was onvergeetlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA536e03c16663be2a234a2c46aba30acc7f2e3114924fd0e4a85232b83324bf337295c7fa891ae6155784ee332571dbd8aebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 Rante Pad Eselfontein 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -32.144495315188 21.407233178616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem