6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eselfontein Gasteplaas is aan die plato van die Nuweveldbergreeks, 30 km buite die bekoorlike Karoodorpie Fraserburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike en rustige selfsorgverblyf op 'n skaapplaas.
Die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n volledige kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede- en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, elektriese braaipan, broodrooster en ketel. Daar is ander geriewe soos 'n swembad, binne- en buitebraai-areas, 'n AGA-stoof en onderdakparkeerplek op die perseel.
Die gastehuis is op 'n werkende plaas en gaste kan skaapskeer, skape aanhok en trekkerry. Gaste kan verskeie aktiwiteite soos swem, wandelroetes, voëlkyk, fietsry, motorfietsroetes, 4x4-roetes en fossielsoek geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Gaste dink Eselfontein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang