2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Deerpark Drive West, Entrance on Conduit Road, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Etafileni Studio Flat, is 'n oopplan-selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel geleë is, aan die voet van Tafelberg in die Stadskom van Kaapstad. Die woonstel het 'n gerieflike en privaat tuin met plant- en voëllewe met 'n uitsig oor Tafelberg en 'n braai. Die ingang na die woonstel is privaat. Gaste het toegang tot ons gedeelde sonverhitte swembad.
Hierdie oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 mense wat 'n koningingrootte-bed deel. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisarea is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis Wi-Fi is ingesluit, sowel as Netflix. Die woonstel word een keer per week gediens en die handdoeke en beddegoed word ook omgeruil.
Die woonstel is goed ingerig om vir die werkende gas voorsiening te maak. Daar is 'n lessenaar en vinnige WiFi en ons het 'n monitor beskikbaar op versoek.
Die eiendom bied veilige parkeerplek van die straat af, 'n alarmstelsel, 'n uitsig oor Tafelberg en braaigeriewe. Toegang tot besigheidsgeriewe, insluitend 'n kleurdrukker en faks, word ook aangebied. Hierdie eiendom is nie geskik vir kinders nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 32 Deerpark Drive West, Entrance on Conduit Road, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Etafileni Studio Flat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Deerpark Drive West, Entrance on Conduit Road, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang