Etafileni Studio Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Etafileni Studio Flat is 'n oopplan-selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel aan die voet van Tafelberg in die Kaapse middestad geleë is. Die woonstel het 'n gerieflike en privaat tuin met plante en voëls, en 'n uitsig op Tafelberg en braaiplek. Die ingang na die woonstel is privaat. Gaste het toegang tot ons gedeelde, sonverhitte swembad tussen 9:00 en 18:00.

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 mense in 'n koningingrootte-bed. Die badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ingesluit. Die eenheid word op Maandae, Woensdae en Vrydae skoongemaak, maar nie as dit 'n openbare vakansiedag of die dag na aankoms is nie. Weens die droogte in die Kaap, word die beddegoed en handdoeke weekliks omgeruil.

Die eiendom het veilige parkeerplek van die straat af, 'n alarmstelsel, 'n uitsig op Tafelberg en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot sakegeriewe soos 'n kleurdrukker en 'n faksmasjien. Die woonstel is nie geskik vir kinders nie, maar ons kan 'n uitsondering maak vir baie klein babas en 'n enkele ouer kind maar slegs indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Etafileni Studio Flat sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Etafileni Studio Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R520 R416 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]