LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Etafileni Studio Flat | LekkeSlaap
+22

Etafileni Studio Flat

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Etafileni Studio Flat
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elvira D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had such a wonderful stay, perfect for us and the flat had everything and anything you needed!

Sien sterre.

Etafileni Studio Flat's terugvoer

Thank you, Elvira. We enjoyed hosting you and Gert and hope to see you again.

Etafileni Studio Flat
Herman F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek!

Etafileni Studio flat is beter as die beste, wat 'n pragtige, moderne plek aan die voet van Tafelberg. Richard en Helen julle het aan alles gedink, dankie vir julle vriendelike ontvangs en gasvryheid - hierdie is 'n moet vir elkeen wat Kaapstad besoek!

Etafileni Studio Flat's terugvoer

Dankie Herman, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Tot volgende tyd.

Etafileni Studio Flat
Sinclair C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinclair C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

A pleasure to stay in the Etafileni Studio Flat. Wonderfully attentive hosts.

Etafileni Studio Flat's terugvoer

Dear Mary,

Thank you, we appreciate the great review. It has been a pleasure to host you at this special time for your family.

Etafileni Studio Flat
Igna P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna P
Besigheidsreis

Great hospitality, safe, easy and convenient.

I really enjoyed my stay at Etafileni Studio Flat. As a female travelling alone for work I found it very safe and secure, very convenient with more than you would expect from renting a studio flat. I would definitely stay here again!

Etafileni Studio Flat's terugvoer

Thank you for your lovely review. We hope to host you again when you are next in Cape Town.

Etafileni Studio Flat
Maxwil O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxwil O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Daar is niks behalwe lof vir Richard en sy familie nie. Alles wat 'n mens nodig het is daar. Kan voorstel sonder enige twyfel. Fantasmagories!

Etafileni Studio Flat's terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir julle vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle te onthaal wanneer julle weer in Kaapstad is.

Etafileni Studio Flat
Mareli R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli R
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het vir 'n paar aande in die stad!

Etafileni Studio Flat is perfek vir 'n heerlike ervaring in Kaapstad. Hierdie studio is in Vredehoek geleë - letterlik onder Tafelberg! Die studio is baie modern en dit het al die klein ekstra goedjies wat mens nie altyd verwag nie, soos byvoorbeeld 'n platskermtelevisie met 'n wye verskeidenheid van DVD's, asook 'n haardroër en tweepuntproppe. Buite is 'n lieflike tuinstel waar ons soggens lekker ontspan het met ontbyt en koffie.

Etafileni Studio Flat's terugvoer

Dankie dat julle gekies het om by ons te bly en vir julle vriendelike resensie. Ons hoop dat julle weer by ons sal kom oornag.

Etafileni Studio Flat
Nelda V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelda V
Enkelreisiger

Sentraal en veilig.

Dit was goed vir die doel van my trip, wou net oornag, is 'n toergids, so het gewerk.

Etafileni Studio Flat's terugvoer

Thank you for your review. We apologize for the misunderstanding of your expectation for a daily service, hence your lowered cleanliness rating. We offer servicing on Mondays, Wednesdays and Fridays, but not if these days fall on a public holiday or the day after arrival. We look forward to hosting you at Etafileni again.

Etafileni Studio Flat
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deerpark-rylaan Wes 32, Ingang in Conduit-weg, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2FADyJUHavSIZInqk0K2azHueurUQvAh31mLG7zitLNMywZyaR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 32 Deerpark Drive West Entrance on Conduit Road 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.945985234243 18.420680803288
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!