- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R365, Steenbokfontein Farm, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Farmer Burgers Akkommodasie bied ontspannende plaasstylverblyf 9 km suid van Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus. Hierdie dorpie is vir pragtige, wit strande, diverse natuurlewe, groot golwe, golwende duine, 'n voëlbroei-eiland en 'n matige klimaat regdeur die jaar bekend bekend en is die ideale bestemming.
Verblyf word in 3 eenhede gebied wat elkeen vir selfsorg toegerus is.
Farmer Burger Manor House het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders of 6 volwassenes en 2 kinders. Hierdie eenheid het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het slegs 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n ketel, gasstoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n gastebadkamer. Gaste het toegang tot 'n eet- en 'n sitarea.
Die Groot eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea met slaapplek vir 'n ekstra 2 gaste. Die Klein Woonstel het 1 slaapkamer en slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind.
Alle eenhede het toegang tot 'n private buitebraai-area en parkeerplek word ook op die perseel voorsien. Die eenhede het nie 'n see-uitsig nie, maar daar is 'n strand 100 m vanaf die eenhede, oorkant die pad.
Die gewilde branderplankryplek, Farmer Burgers, is oorkant die pad. Hierdie verblyf maak van gas, olielampe en kerse gebruik. Elektrisiteit is slegs vir yskaste, selfoonlaaiers, haardroërs en basiese benodigdhede. Hiér kan gaste van die gewoel van die stad en die alledaagse lewe ontsnap en die rus en vrede van die plaas en die see geniet.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R365, Steenbokfontein Farm, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Farmer Burger Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R365, Steenbokfontein Farm, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang