Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farmer Burgers Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R365, Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Farmer Burgers Akkommodasie bied gerieflike plaasverblyf 9 km suid van Lambertsbaai, 'n vissersdorpie aan die Weskus. Lambertsbaai is 'n gewilde wegbreekbestemming weens die pragtige wit strande, wildlewe, branders wat breek, golwende duine, 'n eiland waar voëls broei en 'n matige klimaat regdeur die jaar.

Verblyf is in 2 selfsorg-eenhede beskikbaar. Die groter eenheid het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea met plek vir 2 ekstra persone. 'n Ekstra fooi word vir persone ouer as 12 gehef. Die kleiner eenheid het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind.

Albei eenhede het 'n buitebraai en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenhede het nie 'n see-uitsig nie, maar daar is 'n privaat strand 50 m vanaf die eenhede geleë, oorkant die teerpad.

Die bekende branderplank-bestemming, Farmer Burgers is net oorkant die pad. Om die plaasatmosfeer te behou word daar hoofsaaklik van gas, olielampies en kerse gebruik gemaak. Krag word slegs gebruik vir die yskaste, laai van selfone, haardroërs en basiese behoeftes. Indien mens wil wegkom van selfone, TV's en stadsrumoer, is dit die plek om die natuur en die rustigheid van die plaas en see te kom geniet.

Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.

Doendinge in die omgewing sluit sandplankry op die duine, vierwielmotorfietsry, mikrovliegtuigvlugte oor die baai en watersportsoorte soos swem, lyfplankry en branderpankry in. Let asb. daarop dat hierdie ritte is slegs op spesifieke plekke toegelaat word, doen asb. navraag. Bootritte kan ook in die dorp by Isabella's restaurant gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Farmer Burgers Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • R365, Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Farmer Burgers Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R365, Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f923dde0b69e787ed21d58e0e5a9d1a5763616ab056e86284dda3197026fb7d147c83bf63b482faae66a60ea1ddc4bfcbe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 R365 Steenbokfontein Farm 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.168153593652 18.313555389826