LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Farmer Burgers Akkommodasie | LekkeSlaap
+57

Farmer Burgers Akkommodasie

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Farmer Burgers Akkommodasie
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Matthias E - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthias E
Saam met vriende

Als reg en skoon, soos in die advertensie.

Pad tussen Elandsbaai en Lambertsbaai is net bietjie naby aan die huis. Dit het egter nie te baie gesteur nie. Die huis sou kon doen met 'n paar meer muurproppe (en plafonne in die slaapkamers in die tweeslaapkamereenheid).

Farmer Burgers Akkommodasie's terugvoer

Dankie Matthias dat jul by ons kom oornag het. Ons probeer voortdurend aandag gee aan gaste se voorstelle. Sal jou nooi om te kom kyk as dit in plek is. Mooi loop, Elna

Farmer Burgers Akkommodasie
Angela P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela P
Besigheidsreis

Very pleasant place and friendly people.

We both enjoyed our stay very much and will definitely stay there again.

Farmer Burgers Akkommodasie's terugvoer

Thank you, Angela. We appreciate your positive comments very much.
Thank you.
Elna

Farmer Burgers Akkommodasie
Mark C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark C
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig met geruis van die see in agtergrond.

Alet het ons vroeër laat inkom om die sleepwaentjie af te hak en dan die omgewing te verken. Regte mense-mense, waardeer hulle moeite.

Farmer Burgers Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie Mark, vir julle positiewe woorde. Ons waardeer dit opreg en hoop julle maak weer n draai aan die Weskus. Groete, Elna.

Farmer Burgers Akkommodasie
Marietjie V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Wat ons albei opgeval het, was die rustigheid van die omgewing. Ons sal dit beslis aanbeveel. Die feit dat daar beperkte kragvoorsiening was, het bygedra tot die atmosfeer. Baie skoon en netjies!

Farmer Burgers Akkommodasie's terugvoer

Dankie Marietjie. Ons waardeer dit opreg.
Groete,
Elna v Zyl

Farmer Burgers Akkommodasie
Dirk U - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U
Saam met vriende

Ontspannend en lekker stil.

Die plekkie is eenvoudig, maar het alles wat jy nodig het. Daar is ’n binne- en buite-braai. Mens voel werklik dat jy nou in die Weskus is.

Farmer Burgers Akkommodasie's terugvoer

Goeiedag Dirk, ons is bly dat julle dit daar geniet het. Ons hoop julle kom gou weer kuier. Groete

Farmer Burgers Akkommodasie
Lucia S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lucia S
Gesin met klein kinders

Ons het van Johannesburg na Kaapstad verhuis en met ons 6 jarige en klein hondjie 'n blyplek gesoek.

Farmer Burger is baie aangenaam, net koud indien die weer skielik verander. Dit is in 'n pragtige omgewing geleë.

Farmer Burgers Akkommodasie's terugvoer

Thank you Lucia. I appreciate your response. Hope you have a lovely time and stay in Cape town.

Farmer Burgers Akkommodasie
Charl D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, skoon, netjies, cozy.

Perfekte plekkie vir 'n naweekwegbreek. Die weer was maar sleg tydens ons besoek, maar die kaggel in die leefarea was 'n aangename verrassing. Die huisie is skoon, netjies en bevat als wat mens nodig het. Die feit dat daar nie elektrisiteit is nie (net yskas het krag, en kan selfone charge) het dit soveel beter gemaak. Perfekte plekkie om 'n romantiese naweekwegbreek te maak en lekker voor die kaggel te sit en te eet onder kerslig. Die akkommodasie is 'n paar meter van die strand af en mens kan gemaklik vir 'n beach stroll gaan. Die bekende Farmer Burgers surf spot is reg oorkant die pad vir die wat die koue Weskuswater en woeste branders wil aandurf.

Hanlie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf om net te rus, en weg te kom van alles af.

Dit is naby die see, slegs die hoofpad skei die verblyf van die see. Let daarop dat die beligting nie elektries is nie hoewel daar krag is. Dit is egter deel van die plekkie se atmosfeer en ons het dit geniet!

Farmer Burgers Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie JP vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit en hoop julle kom weer.
Groete, Elna

Farmer Burgers Akkommodasie
Santjie D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie D
Saam met vriende

Lekker plaas-akkommodasie.

Basiese blyplek, maar als is daar. Lekker atmosfeer as jy hou van die plaasgevoel.

Farmer Burgers Akkommodasie's terugvoer

Thanks for reply Santjie. Appreciate it, Elna.

Farmer Burgers Akkommodasie
Pieter Christiaan J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter Christiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon en netjies, maar baie basies met sleg gasgeyser, en een kragpunt vir yskas.

Nie baie waarde vir geld nie as vergelyk word met ander plekke waar ek gebly het met gemaklike beddens. Die een op farmers was baie ongemaklik. Die ander plekke het ook volledige toegeruste wooneenhede gehad met lugversorging, DStv, elektrisiteit, ens. Die hoogtepunt was die see was klipgooi ver.

Farmer Burgers Akkommodasie's terugvoer

Hi Stiaan, dis baie jammer om te verneem dat julle ongerieflik gebly het. Die inligting op die webtuiste is geensins misleidend oor wat beskikbaar is nie. Ons sê duidelik dat ons die plaasatmosfeer wil behou en mense 'n ander ervaring wil gee. Ook so oor slegs 'n yskas wat met elektrisiteit werk. Beddegoed is nuut aangekoop asook die basiese kookgerei ens. Indien die inligting volledig nagegaan was, sou jy dalk besef het dat DStv en lugverkoeling nie beskikbaar is nie. Groete, Elna v Zyl.

Farmer Burgers Akkommodasie
Amanda V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met vriende

Heerlik ontspanne in 'n veilige, netjiese omgewing, beslis die moeite werd!

Farmer Burgers Akkommodasie is rustig en stil met die nodige geriewe om lekker te kuier en te ontspan.

Farmer Burgers Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer Amanda. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete. Elna

Farmer Burgers Akkommodasie
Marisa V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel of ons op 'n veldskool is.

Dis nie wat ek verwag het nie. Geen huislikheid. Twee van die kombuisstoele was lendelam. Ek het op een gaan sit met ontbyt en dit het gebreek net toe ek gaan sit en nou sit ek met die ongerief van 'n besering.

Farmer Burgers Akkommodasie's terugvoer

Goeiedag Marisa,
Dis regtig baie jammer om te hoor van die ongerief wat julle moes verduur. Indien jy dalk na die vorige resensies gaan kyk sal jy sien dit is absoluut die teenoorgestelde. In die gasteboekies getuig kliente van hul tevredenheid. Ek gaan persoonlik die meublement en toerusting na en so is dit gedoen voordat julle arriveer het. Dus is ek jammer dat die akkommodasie nie aan jou verwagtinge voldoen het nie.
Indien jy 'n adres verskaf ,stuur ons julle nagklere wat julle daar vergeet het, per pos aan.
Groete
Elna v Zyl

Farmer Burgers Akkommodasie
Sharne M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker en rustig.

Baie lekker en ontspannend. Heelwat om te besigtig rondom Lambertsbaai.

Donna V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was fantasties. Iets anders en baie rustig.

Verblyf was so anders, baie rustig op die plaas. Geen ligte, als met kerse, so salig. Ek sal die plekkie enige tyd aanbeveel veral as mens wil wegkom van die stad.

Farmer Burgers Akkommodasie's terugvoer

Goeiedag Donna. Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer en hoop ons sien jou weer.

Groete
Elna v Zyl

Farmer Burgers Akkommodasie
Wayne J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne J
Saam met vriende

Peace and quiet.

Myself, my fiance and 2 friends spent a weekend on the farm and we loved every minute of it. The place was clean and neat, it had everything you require for a breakaway. The beach was remote and felt like our own peace of the West Coast. We will be back.

Claudia B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets heeltemal anders en baie aangenaam.

Baie netjies, vriendelike gasvrou wat voor, tydens en na ons verblyf seker gemaak het dat ons gemaklik was. Die plaasatmosfeer met die kerse en paraffien lampe was betowerend.

was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R365, Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f923dde0b69e787ed21d58e0e5a9d1a5763616ab056e86284dda3197026fb7d147c83bf63b482faae66a60ea1ddc4bfcbe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600, nou Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 R365 Steenbokfontein Farm 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -32.168153593652 18.313555389826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!