+24
Selfsorg in Golden Acre

Featherbed Apartment

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Alamein Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Featherbed Apartment is in die hartjie van Somerset-Wes geleë en spog met die mooiste uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge en die Helderberge.

Die woonstel is elegant en het 'n privaat ingang en balkon. Daar is 'n groot leefarea, kombuisie, aparte slaapkamer met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer kyk na die noorde met lieflike uitsigte oor Helderberg, die tuin en swembad. Daar is 'n broodrooster, yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n ontbyttoonbank in die kombuisie.

Gaste geniet ook toegang tot die groot swembad, hulle eie parkeerplek van die straat af in die skaduwee en gratis WiFi. Die woonstel word daagliks skoongemaak en die perseel word beveilig met 'n sekuriteitshek en elektriese omheining.

Featherbed Apartment is net 20 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Kaapstad is net 40 minute se ry van ons af en jy kan die beroemde V&A Waterfront, Tafelberg en Robbeneiland besoek. Daar is ook heelwat pragtige strande en natuurreservate om te verken. Die woonstel is ideaal geleë sodat gaste rustig Hermanus, 'n seekant-toevlugsoord, toe kan ry en ook Franschhoek, 'n bekoorlike dorpie, kan besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Peter V
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous! Comfortable and peaceful. Great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Jsj Van Sybie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasvrou, die omgewing, die eenheid, die bed en ook die stort was perfek. Ons het baie lekker gebly. Smaakvol en rustig. Die tuin is pragtig.
Okt 2025
Justin H
5.0
Uitstekend. Dit was beslis baie lekker. Ek sal weer gaan!
Sep 2025
Karen S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie. Baie lekker gebly. Area is stil en rustig. Ons gasvrou het ons tuis laat voel. Plekkie is pragtig en goed ingerig.
Sep 2025
Belinda P
Saam met lewensmaat
5.0
We will definitely be back! Absolutely fantastic! Jeanne is an excellent host and the accommodation had everything that we needed. Bein...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 14 Alamein Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Featherbed Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Alamein Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiMDYxZDkyLTJmNTktNGUxOS1hZGE2LTI5YmJlYmEzZjNiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 14 Alamein Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072471285989 18.864087191532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang