Somerset-Wes Akkommodasie by Featherbed Apartment | LekkeSlaap
+24
+24

Featherbed Apartment

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Featherbed Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chestor M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chestor M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming and the privacy was well executed.

Great place for a getaway, a nice home from home.

Elize H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oornagplek!

Sentraal geleë, stil omgewing, lieflike woonstel!

Ansie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Saam met vriende

Heerlik.

Pragtige pynlik netjiese plek wat met goeie smaak gemeubileer is. Ons gasvrou het baie moeite gedoen om seker te maak alles is vir ons gemaklik en gerieflik. Die prys is baie billik vir die kwaliteit wat jy kry.

Ronell V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V

Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou. Mooi en netjies. Pragtige omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Daar was tot eekhorinkies in die bome. Kan dit regtig aanbeveel.

Tamlin G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Featherbed was amazing.

Ek en my lewensmaat het 'n wonderlike tyd gehad en dit was rustig. Ons sal definitief weer Featherbed Apartments book.

Adielah I - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adielah I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Eienaars baie vriendelik en tegemoetkomend.

Tom S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne atmosfeer.

Puik diens met die mooiste plek om in te bly.

Chris B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Featherbed is 'n baie rustige blyplek.

Net wat jy nodig het na 'n harde dag se werk. Jy kan lekker onspan in die rustige en veilige omgewing.

Hendry V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie vriendelik ontvang en welkom laat voel. Die eenheid was baie mooi en het alles gehad wat nodig is en nog meer, sal beslis weer daar tuisgaan.

. Tania V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
. Tania V
Gesin met tieners

Such a special place!

The large window opening up brings the green foliage of the garden inside and promotes tranquillity. The owners are friendly and helpful but guests can relax in secluded comfort. Thank you.

Jacques V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Enkelreisiger

Ek was baie beïndruk!

Dit was baie lekker gewees om die week daar te wees. Die eienaars is baie vriendelik en die eenheid is baie goed ingerig.

Ashlyn C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ashlyn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful

Very neat. Very peaceful. Perfect place to unwind.

Malherbe B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malherbe B
Gesin met klein kinders

Fantastiese selfsorg akkommodasie.

Wat 'n aangename verrassing. Skoon netjiese verblyf. Presies gekry wat ons op die foto's gesien het. Die eienaars het ons hartlik ontvang en ons sal beslis weer in die toekoms by Featherbed verblyf boek.

Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alameinweg 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiMDYxZDkyLTJmNTktNGUxOS1hZGE2LTI5YmJlYmEzZjNiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 14 Alamein Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.072471285989 18.864087191532
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za