Felicita Country Lodge Camping
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Felicita Country Lodge Camping is 12 km buite Stanford. Die eiendom word omring deur melkhoutbome en dis reg langs die Panthera Africa Big Cat Sanctuary.
Geriewe sluit 'n plonspoel, ablusieblok met 2 toilette en 2 storte, 'n braai-area, 'n kroeg met swaaistoele en 'n omgewingsvriendelike sonkragstelsel vir beligting en die laai van selfone in.
Daar is plek vir 3 voertuie. Die karavaan het 'n koninggrootte-bed en 'n yskassie en mikrogolf. Daar is 'n bosstort wat baie lekker is in die somermaande.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Jaar gelys 4
Ligging
- Plaas D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Felicita Country Lodge Camping het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom