+25
Selfsorg in Agulhas

Ferrous Nest

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Moira Street, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ferrous nest is 'n knus woonstel op die grondvloer van die eienaar se huis in die bekoorlike kusdorpie Struisbaai, Wes-Kaap. Die woonstel bied veilige parkering agter 'n afstandbeheerde hek en is ideaal vir enigiemand wat op soek is na 'n gemaklike plek om te bly of net 'n ontspannende wegbreek. Die eenheid gebruik sonkrag.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed, 'n TV en 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 driekwartbeddens en 'n TV. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Geniet die asemrowende uitsigte vanuit die oopplan-leefarea wat gemaklike sitplek, WiFi-toegang en 'n kombuisie bied. Die kombuisie is toegerus met eetgerei, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n elektriese braaipan, 'n induksieplaat en 'n lugbraaier.

Gaste het toegang tot 'n lieflike braai-area waar hout, tang sowel as 'n braairooster voorsien word. Die eienaar het 3 vriendelike katte wat gedurende die dag kortliks kan kom en die gaste groet. Geen besoekers word toegelaat nie.

Struisbaai, die tuiste van die langste ononderbroke strand in die Suidelike Halfrond, bied baie gewilde visvangplekke en ander buitelugaktiwiteite. Dit is bekend vir sy oulike witgekalkte vissershuise wat by die dorpsingang geleë is. Die vele indrukwekkende besienswaardighede is 'n aantrekkingskrag vir beide kunstenaars en fotograwe.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Maryke V
Gesin met klein kinders
5.0
Mooi see uitsig - baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly, baie mooi see uitsig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel het ...
Sien meer
Jan 2026
Rika L
Gesin met tieners
5.0
Exceptional. We enjoyed the space tremendously. It is very central and everything is within a few minutes' drive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Wernher K
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome uitsig. Pragtige plekkie vir 'n klein gesinnetjie! Dit was nou wraggies een van die lekkerste plekkies waar ons nog in Struisbaai gebly het. D...
Sien meer
Des 2025
Pierre R
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker, skoon, mooi uitsig.
Apr 2025
Annette V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Ferrous Nest is 'n klein, knus plekkie en baie netjies. Die braaiplek is pragtig met seeuitsig, maar ons kon nie daarvan gebruikmaak ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 15 Moira Street, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ferrous Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

15 Moira Street, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6cc495557ce5c45f0430286d5c4a76e6c4cb0bba7c22996ada5289073f5d3259560bd53c7eb2e10bdf5828295e2ba8e0b70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 15 Moira Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811179531811 20.03008154841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang