Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ferrous Nest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moira-straat 15, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ferrous Nest is 'n gerieflike woonstel op die grondverdieping van die eienaar se huis in Struisbaai. Dié woonstel het veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek en is ideaal vir enige iemand wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Die eiendom het sonpanele.

Die woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het mooi uitsigte, gemaklike sitplek, WiFi en 'n kombuisie wat toegerus is met eetgerei, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, elektriese braaipan, induksieplaat en 'n waterhouer met warm en koue water.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, en hout, braaitange en 'n rooster word voorsien. Die eienaar het 3 vriendelike katte wat dalk mag kom groet tydens gaste se verblyf.

Struisbaai spog met die langste ononderbroke strande in die Suidelike Halfrond en spog met visvangplekke en ander buitelug-aktiwiteite. Dit is bekend vir sy wit vissermanshuisies wat bekend is onder fotograwe en kunstenaars.

Slaapplek

’n Bespreking by Ferrous Nest sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Ferrous Nest
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Ligging

  • Moira-straat 15, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ferrous Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moira-straat 15, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6cc495557ce5c45f0430286d5c4a76e6c4cb0bba7c22996ada5289073f5d3259560bd53c7eb2e10bdf5828295e2ba8e0b70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 15 Moira Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811179531811 20.03008154841
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem