10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 2 Kerk Street, Gouritz, 6696, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fisherman's Post bied verblyf in 'n rustieke strandhuis in Gouritsrivier 120 m van die water se grens af, 400 m vanaf die strand en 1 km vanaf die rivier. Die eenheid is smaakvol versier en het 'n patio met braaigeriewe. Dis ideaal vir 'n familie van 4 volwassenes en 4 tot 6 kinders.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea met 'n uitsig oor die patio wat 'n gedeeltelike see-uitsig bied. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatgasstoof, oond, ysmasjien, lugbraaier, broodrooster en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV en lei na die patio met sitplek en 'n ingeboude braai.
Die eenheid het 'n tuin waar kinders kan speel en 'n klein tennisbaan met 'n basketbalbaan. Die strand is net af in die straat. Gourits is 72,2 km vanaf Stilbaai en 43,5 km vanaf Mosselbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Kerk Street, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Fisherman's Post het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Kerk Street, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang