Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Post

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Fisherman's Post
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Helanie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helanie S
Gesin met klein kinders

Heerlike familie naweek by Fisherman's Post.

Ons het heerlik gebly en Corrie was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is ruim en goed ingerig en die mini-tennisbaan verskaf baie lekker ontspanning. Dis 'n katspoegie van die strand en mens kan nog met jou honde stap sonder leibande ─ hulle het dit baie geniet. As ek dalk net 'n klein aanbeveling/versoek kan maak: in lig van die redelike groot skoonmaakfooi sou mens dalk net verwag dat daar darem meer as 1 1/2 toiletrolletjies sou wees in die 2 badkamers wat regstaan vir 10 mense, die vloeibare handsepies kan dalk ook net vervang/opgevul word en dit sou gaaf wees indien die eetgerei ens. dalk net meer univorm was ─ en ek weet dis nou net ietsie kleins, maar dit sou die kuier net meer luuks laat voel. Ek besef meeste vakansieplekke sit met borde en glase wat breek en messe en vurke wat voete kry wat vervang moet word, maar dis net ietsie wat my persoonlik gemakliker sou maak. Ek sou ook dalk voorstel dat daar meer komberse verskaf word vir die kouer tye ─ die duvets was heerlik warm, maar daar was net 'n kombers oor die bed in die hoofslaapkamer en dit sou die koulikes dalk ook net gemakliker laat voel. Verder is dit 'n pragtige plek en ons het baie lekker en gemaklik gekuier. Baie dankie ─ ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys V
Gesin met tieners

Waarde vir geld, alles wat jy nodig het om te kan ontspan.

Lekker ruim leef- en kuierarea, gemaklike beddens en warm komberse vir daai winteroggende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie C
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons en ons kinders en kleinkinders het vir die naweek in Oktober daar gekuier. Ons het dit so geniet, genoeg spasie sonder dat een onder die ander se voete is en alles wat jy nodig het. See lekker stapafstand, ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin P
Saam met vriende

Great accommodation for a group of friends or large family.

Friendly and prompt service received from our host, Corrie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherman's Post se terugvoer

Thank you for your kind review we hope to welcome you back soon !

Fisherman's Post
Jacques K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K
Gesin met tieners

Baie netjies en 'n baie lekker leefhuis.

Gasvrye ontvangs en yskaste en geyser was reeds aangesit voor die tyd. Die huis is 1 blok weg van die see en uit die wind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Ons het niks nodig gehad nie. Huis weg van die huis af.

Ons het staan waaiers gemis. Sou baie gemakliker gewees het met dak waaiers of staan waaiers tot ons beskikking. Dis baie warm in die aande en die muskiete het in elke kamer gepla. Maar andersins wonderlike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip J
Gesin met klein kinders

Ons het die verblyf en die geriewe waardeer en geniet.

Daar is als wat jy benodig vir jou verblyf by die huisie. Die kamers is ruim en keurig gemeubileer en versier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana R
Gesin met tieners

Absolutely timeless relaxing for young and old.

Can't wait to go back there again. Very neat and lots of space, walking distance from beach. Host is very friendly and kind. Everybody must keep Fisherman's Post on their minds for the perfect getaway. I have been renting accommodation in Gouritzmond for the last 15 years, The Fisherman's Post was the best accommodation I have ever stayed in.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut tydlose ontspanning vir oud en jonk.

Kan nie wag om weer daarheen te gaan nie. Baie netjies en baie spasie, stapafstand van die strand af. Die gasheer is baie vriendelik en gaaf. Almal moet Fisherman's Post in gedagte hou vir die perfekte wegbreek. Ek bespreek al die afgelope 15 jaar verblyf in Gouritzmond, The Fisherman's Post was die beste akkommodasie waarin ek nog ooit gebly het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisherman's Post se terugvoer

Thank you Marianne, for this amazing review. We look forward to welcoming you back anytime.

Fisherman's Post
Vanaf
R3 090
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 090
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 090
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Kerkstraat 2, Gourits, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn0i2cyJExIk9x47MON5kgnbZhw8HDmOy6rM2YgnwKJ8jiMYAzg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 090 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 2 Kerk Street Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 16:00 -34.353694625458 21.880486179212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem