Flora Charm
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flora-weg 359, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Flora Charm is 'n selfsorghuis in 'n pragtige tuin wat met 'n see-uitsig spog. Dié verblyf is op die eienaar se perseel in Danabaai, Mosselbaai. Die eienaar woon in 'n aparte woonstel op dieselfde perseel.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Al die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, terwyl die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die tweede slaapkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele. Die oopplan-leefarea het rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stoep het 'n klein tafel met stoele wat na 'n groot tuin en 'n vuurput lei. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Ligging
- Flora-weg 359, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flora-weg 359, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom