68 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 170 Florida Park Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Florida Park Hotel is in die hartjie van Durban op Floridaweg geleë. Dit is naby groot snelweë en net 'n paar minute van die Greyville-renbaan, die Durban-uitstallingsentrum, die ICC, Ushaka Marine World, die middestad en die sportstadions af geleë. Ons het 36 dubbel- of driepersoonskamers, sowel as 4 ruim suites.
Die kamers bied beide 'n stil gesofistikeerdheid en 'n professionele elegansie, en sommige het uitsigte oor die stad. Elke kamer het standaard 'n en suite-badkamer, 'n TV, lugversorging en kamerdiens.
Die Florida Park Hotel is die ideale verblyfbestemming vir beide sakemanne en vakansiegangers. Van die beste restaurante in Durban is reg op ons drumpel. Die Florida Park Hotel belowe om jou Durban-ervaring onvergeetlik en aangenaam te maak met al die geriewe wat jy van hierdie unieke African Chic-boetiekhotel sou verwag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tarryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 170 Florida Park Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Florida Park Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
170 Florida Park Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang