LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Florida Park Hotel | LekkeSlaap
+23

Florida Park Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Florida Park-weg 170, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Florida Park Hotel is in die hartjie van Durban, in Floridastraat geleë. Dit is naby al die hoofmotorweë en slegs 'n paar minute van die Greyville Renbaan, die Durban Uitstallingssentrum, die ICC, Ushaka Marine World, die middestad en sportstadiums. Ons het 36 dubbel- en tripelkamers en 4 ruim suites.

Die kamers bied onderbeklemtoonde swierigheid en professionele elegansie, party kamers het selfs uitsigte oor die stad. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, lugversorging en kamerdiens. Die suite kan 4 mense akkommodeer: 2 volwassenes op 'n dubbelbed en 2 kinders op 'n slaapbank. Daar is ook 'n skakel-eenheid met 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n addisionele kamer met 2 enkelbeddens.

Die Florida Park Hotel is die ideale akkommodasie bestemming vir sakelui en vakansiegangers. Party van die vernaamste restaurante in Durban is op jou drumpel. Die Florida Park Hotel belowe om jou Durban-ervaring prettig en onvergeetlik te maak, met al die geriewe wat jy van die unieke Afrika-sjiek boetiekhotel sal verwag.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Florida Park Hotel
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Florida Park-weg 170, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Florida Park Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Florida Park-weg 170, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25e1195d2a25e57d62b28e76f6a6cbd60ddb7866022eead170145b3521dd43643acdef122eeec0ae7a6e79afd54fc91a45dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 170 Florida Park Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.832813572337 31.016871686512
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!