+43

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jhl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ideaal vir n kort wegbreek. Die akkomodasie was presies soos beskryf en is volgens fotos soos n advertensie op die webtuiste. Was vriendelik ontvang en akkomodasie was pynlik netjies en skoon. Uitsig oor die see is baie mooi. Omgewing baie stil en veilig. Alles wat nodig is om verblyf gemaklik te maak, is beskikbaar. WiFi en DStv was die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Moet nie twee keer dink nie, maak die bespreking nou! Die verblyf was presies soos adverteer en lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Baie dankie vir die terugvoering oor jou verblyf by ons, Tinus. Bly om te hoor dat alles na jou smaak was.

Stephan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit was ons beste slaapplek op ons vakansie, sal weer daar gaan bly. Gasvrou was baie behulpsaam, het ons ook vroeër laat inkom. Baie netjiese plekkie, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Baie dankie vir jou 5 ster resensie, Stephan. Dit is wonderlik om te hoor dat Forever Blue julle verwagtinge oortref het. Ons hoop om julle weer te sien.

Nadia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig. Ons het lekker gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf oor julle verblyf by ons.

Ida W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Rustig en pragtig. Baie lekker gebly, die kamer is ruim en koel, mooi uitsig en lekker braaigeriewe. Naby al die restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Friendly, clean, spacious, lovely. Lovely little gem of a stay! The place was very spacious, clean, and Linda was very friendly and helpful. We enjoyed the stay and will definitely recommend Forever Blue to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aangenaam. Baie lekker gebly. Aangename ervaring. Naby eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Baie dankie vir jou terugvoering oor jou verblyf by Forever Blue. Verheug om te weet dat julle dit geniet het.

Lohan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend. Baie lekker plekkie, vriendelike tannie wat daar werk, en was bederf met lekker eetgoedjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Dankie vir jou 5 ster resensie Lohan. Ons is bly julle het die bederf geniet.

Andrea O
1 nag
5.0
Des 2025

Dit was 'n fees, net té kort. Sal graag weer daar wil kuier! Heerlik gebly. Wonderlike, vriendelike maar professionele diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Dankie vir jou resensie, Andrea. Ons is bly om te weet dat julle heerlik gebly het.

Louisa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Home away from home. Pleasant stay. Very neat. Quiet. I will go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Dear Louisa, great to know you found Forever Blue pleasant and quiet. You are so welcome to visit us again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 380
20 % AF
R 1 380 R 1 104
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 380
20 % AF
R 1 380 R 1 104
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 380
20 % AF
R 1 380 R 1 104
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Compass Close, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e74486c824e904942578e0920b35bf2b409e7fbe25c53f7af82597b0efecbd5edaa03905b6faad1d19d0c2092d6ac2b9867?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R1 104 per nag (plek vir 2) 142 5 1 5 10 Compass Close Columbine 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.737508 17.999668
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang