Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Trompsburg

Fox Den Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 635 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lizelle V
1 nag
5.0
Des 2025

Klein dorp vriendlikheid. Baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig. Uiters skoon en netjies en super vriendelik. Beveel definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Cozy resting spot. Hierdie is regtig 'n juweel wat ons ontdek het. Ons het aangekom in die reën en die oom het in die reën rondgehardloop om ons hek en huisie oop te sluit. Snoesig geslaap en alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wicus P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Trompsburg, julle sien ons weer. Ons het uitstekende diens ontvang by Fox Den. Gasheer het ons ontvang, en ook advies gegee vir plekke waar ons aandete kon geniet. Die verblyf was ook uitstekend. Ons het melk gehad vir koffie, muffins en vrugtesap vir ontbyt. Motor en sleutel is veilig toegesluit. Die verblyf was netjies en uiters gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Excellent. Value for money. Clean. Friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ons was goed ontvang en het lekker gerus om verder te reis. Dit is goed geleë vir ons om oor te slaap kaap toe en diens was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Voel altyd welkom. Ons bly nêrens anders nie. Mens voel altyd so tuis. Baie ontspannend na 'n lang pad. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann-sue M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Julle sal ons vir seker weer sien! Pragtige en gemaklike verblyf en die gasheer stap die ekstra myl!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie en geselsies. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer te sien. Groete

Mariska S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dis 'n oasis in 'n dorpie wat nie so goed vertoon nie. Verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer elke een. Ons hoop om julle weer te ontvang! Groete

Debbie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Na 'n langpad, was dit lekker om daar te bly. Dit was heeltemal gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie en julle vriendelikheid. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 635

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 635 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang