Selfsorg in Trompsburg

Fox Den Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 644 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Andrias M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

The most refreshing and peaceful stay ever. Fox Den Tops. Peaceful, tranquil and the warm welcome was the tip of a great stay. Clean and neat surroundings and your own braai, magnificent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terry R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great stop over between the Cape and Gauteng. A very pleasant surprise and real value for money. It had everything one needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflike stop in 'n rustige dorpie. Dit was 'n gerieflike plek om te stop op pad terug na Gauteng van Mosselbaai af. Ons het lekker gebly vir 'n middag en aand. Ons gasheer het vir ons iets wat ons vergeet het, gou gestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Volledig toegerus met alles. Skoon en netjies. Was baie lekker en gasheer is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharmane M
1 nag
5.0
Des 2025

Skoon, netjies en veilig. Baie dankie vir heerlike verblyf, dit was aangenaam om na 'n dag se reis te kom ontspan in die tuin asook om gebruik te maak van die swembad. Dit was verfrissend na 'n warm dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ross C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Perfect overnight stay. I had a great experience with Fox Den Guest House. We were greeted on arrival by the host. The room was clean and tidy. There was tea, coffee, milk and a few other items provided free of charge in the room. Parking was secure behind a locked gate and check-out was very easy in the morning. Perfect halfway stay over on a trip from Cape Town to Durban.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie gasvry ontvangs. Lekker gekuier. Was lekker om deur die dorp te stap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag
5.0
Des 2025

Klein dorp vriendlikheid. Baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig. Uiters skoon en netjies en super vriendelik. Beveel definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Cozy resting spot. Hierdie is regtig 'n juweel wat ons ontdek het. Ons het aangekom in die reën en die oom het in die reën rondgehardloop om ons hek en huisie oop te sluit. Snoesig geslaap en alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 644

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 644 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang