Froggy at the Pond
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Regina J - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic stay.
Adri R - Mrt 2024
Algehele gradering
Eienaars is gasvry en het ons verwelkom en tuis laat voel.
Nicola V - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful and gorgeous stay.
Thea R - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Andre P - Mei 2023
Algehele gradering
Enjoyable weekend as we got away as a family of 8 siblings.
Marilize J - Mei 2023
Algehele gradering
Tom en Lizette is wonderlike gashere en het ons baie bederf. Dit is 'n lekker basis om Kaappunt vanaf te verken.
Dean D - Apr 2023
Algehele gradering
Die eienaars het ons baie tuis laat voel en dit het gevoel of ons mekaar al jare ken. Blyplek is uiters netjies en dit het 'n pragtige uitsig. Sal dit definitief aanbeveel!
Jaco V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker en veilig.
Beverley D - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Harried F - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Danila W - Apr 2022
Algehele gradering
Eienaars baie gasvry.
Shirley F - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitsig asemrowend. Vriendelike ontvangs.
Micaela V - Jan 2022
Algehele gradering
Dis was baie wonderlik gewees en die view was amazing gewees.
Jéan M - Aug 2021
Algehele gradering
Very friendly and welcoming.
Jannie V - Jun 2021
Algehele gradering
Ons was hartlik ontvang, alles was in goeie orde en ons het soos familie gevoel.
Froggy at the Pond se terugvoer
Dit was n plesierige voorreg ons hoop om julle weer sien. Vriendelike groete.
Nafeesah C - Feb 2021
Algehele gradering
It was very spur-of-the-moment, but the owners did everything to help us from the booking time until the check out time.
Mordon V - Feb 2021
Algehele gradering
Was wonderlik,en veilig.
Eugene B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Christi-ann R - Jan 2021
Algehele gradering
Verlowing.
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dorries-rylaan 54, Froggy Farm, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap