+16
Selfsorg in Agulhas

Fynbos en See

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

15% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Geen rook of troeteldiere word binne die huis toegelaat nie. Partytjies of besoekers moet vooraf met die eienaar gereël word. Dit is 'n residensiële buurt, en stilte begin om 22:00. Alle besoekers moet teen hierdie tyd vertrek.

Gaste word versoek om die sand van hul voete by die buitekraan af te spoel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 725
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 725
per nag (plek vir 10)
Bespreek

39 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ea6f10d92bf865269fb4d6eef2cd903973679e9c75aedfaf319c4047a9c3f8071a828c009fea411a0b7582fc3e92b985efa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 39 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.8039112 20.0548562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang