Galileo Farm
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Highlands Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Galileo Farm bied 'n pragtige vakansiehuis (volledig omheinde tuin), selfsorg-chalets en gastekamers op 'n werkende appelplaas in die Elgin-vallei, slegs 8 km vanaf Grabouw.
Die selfsorg-losstaande chalets of gastekamers kan tussen 2 en 4 mense akkommodeer en die vakansiehuis bied slaapplek vir 6 volwassenes. Die eenhede is gemeubileer met enkelbeddens of koninggrootte-beddens en het privaat badkamers met storte en baddens. Vir gerief word linne en handdoeke voorsien.
Elk van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n yskassie, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het ook binnenshuise kaggels, sowel as buitebraaigeriewe. Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.
Die plaas bied stap- en fietsrygeleenthede, sowel as 3 damme vir baarsvisvang. Galileo Farm is in die Elgin-vallei geleë en is naby verskeie restaurante, aktiwiteite en troulokale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Valdor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 72 Highlands Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink Galileo Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Highlands Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang