Galileo Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Galileo Farm bied selfsorg-chalets en gastekamers op 'n appelplaas en is 12 km vanaf Grabouw.

Dié losstaande selfsorg-chalets of gastekamers het slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die eenhede het enkelbeddens, dubbelbeddens of koninggrootte-beddens, en het 'n privaat badkamer met storte en baddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het ook vuurmaakplekke binne en braaigeriewe buite. Troeteldiere is welkom mits vooraf gereël word.

Die plaas bied voetslaan- en fietsryroetes sowel 3 damme vir forelvisvang. Galileo Farm is in die Elginvallei geleë, en is naby verskeie restaurante, doendinge en 'n troue-venue.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Galileo Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za