Golf Landgoed Woonstel
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mathola-rylaan 234B, Mossel Bay Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dié woonstel is op die onderste verdieping van die eienaar se huis op die veilige Mossel Bay Golf Estate. Gaste het 'n aparte ingang en het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, 18 putjie-gholfbaan, klubhuis, restaurant en die St. Blaze-staproete.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n rusbank, 2 stoele en 'n klerekas. Daar is ook 'n platskerm-TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n konveksie-oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, elektriese braaipan, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet, asook 'n privaat stoep met meubels waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar
Slaapplek
’n Bespreking by Golf Landgoed Woonstel sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Phillip-Niël Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 21
Jaar gelys 5
Ligging
- Mathola-rylaan 234B, Mossel Bay Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Golf Landgoed Woonstel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Gholflandgoed Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mathola-rylaan 234B, Mossel Bay Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom