Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Plattekloof

Grandview Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yvette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful, enjoyable, great views - a home away from home. 5 star - Host was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfekte oulike plekkie vir 'n lekker vakansie. Dit was vreeslik lekker gewees om elke oggend wakker te word en om Tafelberg te kon sien by die venster uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denzil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties, lekker aangenaam met uitstekende fasiliteite. Fantasties lekker gebly, alles wat jy benodig is daar. Baie vriendelike, gasvrye en behulpsame gasvrou. Sy stap die werklike ekstra myl om jou verblyf spesiaal te maak. Die ligging van Grandview Guesthouse is uitstekend geleë om die Kaap se skiereiland en omgewing te verken. Ons sal vir seker weer daar wil oorbly wanneer ons weer in Kaapstad gaan kuier. Vir verblyf in Kaapstad kan ons hierdie gastehuis met die grootste vrymoedigheid en eerlikheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Absoluut fantasties. Rustige area. Ligging is perfek en vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyran F
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Excellent service. Friendly reception, check-in a little bit earlier. Friendly environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Marvellous. Such a treat for me. I needed the solace in a beautiful space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Close to destinations. Beautiful view and a place to explore Cape Town from.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Thank you for your wonderful 5-star review! It was such a pleasure hosting you, and we’re delighted that you enjoyed the beautiful views and found Grandview Guesthouse a great base to explore Cape Town. We truly appreciate your feedback and look forward to welcoming you back again soon!

Ivan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Absolutely fabulous. Grandview Guesthouse name says it all, a view that you cannot put a price on. It is ideally situated to travel to Cape Town CBD or the Northern Suburbs & Cape Winelands. The host knows how to make you feel at home. Parking arrangements & security are top class. Will use Grandview again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Dear Ivan, Thank you so much for your absolutely fabulous review! We’re truly delighted to hear that you enjoyed your stay at Grandview Guesthouse and that the views, location, and hospitality left a lasting impression. It’s wonderful to know that you felt at home and appreciated the parking and security arrangements — your comfort and peace of mind are very important to us. It was a pleasure hosting you, and we look forward to welcoming you back on your next visit to Cape Town. Keep well and see you soon. Warm regards, Annamie

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik en sal weer by hulle kuier as ons moet oorslaap in die Kaap. Dit is baie netjiese en skoon verblyf met al die nodige geriewe wat mens nodig het. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Laastens, dit is baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf as netjies, skoon en waarde vir geld ervaar het. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom, en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang wanneer julle weer in die Kaap oornag. Veilige reise tot ons weer sien! Vriendelike groete, Annamie

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Liewe Rolien, Baie dankie vir jou mooi woorde en jou ondersteuning – dit word opreg waardeer! Ons is bly om te hoor dat jy die sentrale ligging, die vriendelikheid en natuurlik die pragtige uitsig geniet het. Dit was ’n plesier om jou te kon huisves, en ons sien daarna uit om jou weer by Grandview Guesthouse te verwelkom. Vriendelike groete, Annamie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantall Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Tecoma Crescent, Plattekloof 2, Cape Town, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA565354a819d8993b00f31bfbe0f7d37a6c2c4c211f7e074577f045ba3e519abe9f5ec63b698bf7b0bd47b8ac695a1dc01f08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 28 Tecoma Crescent Plattekloof 2 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8809117 18.5859964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang