+55
Gastehuis in Plattekloof

Grandview Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ettienne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dis sentraal geleë en ons het lekker gebly. Baie lekker gebly en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Baie dankie, Ettienne vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly julle het die ruimheid, netheid en rustige atmosfeer geniet, asook die ligging en uitsig. Dit beteken baie vir ons om te hoor dat julle verblyf veilig en sonder steurnisse was. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!

Daniel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Annamie and family are like our family, the sweetest people and pets. Next holiday pending. Was awesome and loved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Thank you so much for your wonderful review. It is always a pleasure welcoming you back, and we truly value having you as returning guests. Your kind words mean a great deal to us, and we are delighted to hear that you enjoyed your stay once again. We look forward to hosting you on your next visit.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Wilma, baie dankie vir jou mooi en opregte terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat jy die pragtige uitsig, veilige omgewing en die skoon, ruim akkommodasie geniet het. Dit beteken baie vir ons dat jy jou verblyf by Grandview Guesthouse as rustig en gerieflik ervaar het. Ons waardeer jou besoek opreg en hoop om jou weer in die toekoms by ons te kan verwelkom. Vriendelike groete.

Cedric C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderful and comfortable. We came to attend a funeral of a dear friend. The sense of peace and feeling of security that is part of the atmosphere at Grandview contributed to making our grieving a lot more bearable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Dear Cedric, Thank you for your kind review. We are truly sorry for the loss of your dear friend. It means a great deal to us to know that the peaceful and secure atmosphere at Grandview Guesthouse could offer some comfort during such a difficult time. Our thoughts are with you, and we appreciate you choosing to stay with us. Warm regards, Annamie

Cheryll K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Puik, asemrowend, harmonies, ontspannend. It was literally home away from home. Kon nie vir beter gevra het nie. Net die bloote feit dat ek net kon ontspan het en niks moes doen nie. Van kosmaak tot heeldag skoonmaak. Dit was net besonders en die uitsig oor Kaapstad perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Baie dankie vir jou pragtige en opregte terugvoer, Cheryll. Dit maak ons regtig bly om te hoor dat jy so kon ontspan en dat Grandview vir jou soos ’n "home away from home" gevoel het. Jou mooi woorde oor die atmosfeer, rus en die uitsig oor Kaapstad beteken baie vir ons. Dit was ’n voorreg om jou te kon huisves, en ons hoop om jou weer gou by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Annamie

Klaus And Mary-Ann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Spacious, secure, beautiful in every way. We were made very welcome. The accommodation was spacious, secure and beautiful. The service was excellent, and the view was very grand. We loved being there for the 7 days we booked and would definitely come again, and recommend others to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Dear Mary-Ann and Klaus, Thank you so much for your lovely review and for choosing Grandview Guesthouse. It was truly a pleasure hosting you both. We’re so happy you enjoyed the space, views, and your time with us. You were wonderful guests, and we would love to welcome you back anytime. Warm regards, Annamie & Chantall

Henk E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly. Skoon en ruim eenheid, pragtige uitsig. Beslis 'n grandview. Waarde vir geld, skoon en pragtige uitsig en goed geleë. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Baie dankie, Henk, vir jou pragtige terugvoer. Ons is so bly julle het julle verblyf by Grandview Guesthouse geniet en dat die skoon en ruim eenheid, pragtige uitsig en gerieflike ligging vir julle regtig waarde vir geld gebring het. Dit was ’n plesier om julle te verwelkom, en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Vriendelike groete.

Yvette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful, enjoyable, great views - a home away from home. 5 star - Host was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Thank you so much for your wonderful 5-star review, Yvette! We are delighted to hear that you enjoyed the peaceful atmosphere and the stunning views at Grandview Guesthouse. It’s so rewarding to know that our home could feel like a true home away from home for you. Hosting you was an absolute pleasure, and we hope to welcome you back again soon for another relaxing and memorable stay. Warm regards

Annalize N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfekte oulike plekkie vir 'n lekker vakansie. Dit was vreeslik lekker gewees om elke oggend wakker te word en om Tafelberg te kon sien by die venster uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Annalize! Ons is so bly julle het julle tyd by Grandview Guesthouse geniet en dat elke oggend se uitsig oor die Tafelberg vir julle ’n spesiale begin van die dag was. Dit maak ons regtig gelukkig om te weet dat gaste die huislike atmosfeer en rustigheid so waardeer. Dit was ’n groot plesier om julle te kon verwelkom, en ons sien baie uit daarna om julle weer binnekort vir nog ’n heerlike vakansie by ons te hê. Vriendelike groete Annamie

Denzil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties, lekker aangenaam met uitstekende fasiliteite. Fantasties lekker gebly, alles wat jy benodig is daar. Baie vriendelike, gasvrye en behulpsame gasvrou. Sy stap die werklike ekstra myl om jou verblyf spesiaal te maak. Die ligging van Grandview Guesthouse is uitstekend geleë om die Kaap se skiereiland en omgewing te verken. Ons sal vir seker weer daar wil oorbly wanneer ons weer in Kaapstad gaan kuier. Vir verblyf in Kaapstad kan ons hierdie gastehuis met die grootste vrymoedigheid en eerlikheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Baie dankie, Denzil, vir jou pragtige resensie. Ons is opreg bly om te hoor dat julle julle verblyf by Grandview Guesthouse as fantasties ervaar het. Ons probeer werklik 'n ruimte skep waar ons gaste met warmte en opregtheid ontvang, en dit beteken ongelooflik baie om te weet dat julle dit so ervaar het. Dit was ’n voorreg om julle te huisves, en om te sien hoe julle die gemak, vriendelikheid en rustige atmosfeer waardeer het. Julle boodskap herinner ons weer hoekom ons doen wat ons doen — om elke verblyf spesiaal te maak. Ons sien regtig uit daarna om julle weer te verwelkom wanneer julle weer in die Kaap is. Veilige reise tot ons weer sien! Groete, Annamie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantall Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Tecoma Crescent, Plattekloof 2, Cape Town, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA565354a819d8993b00f31bfbe0f7d37a6c2c4c211f7e074577f045ba3e519abe9f5ec63b698bf7b0bd47b8ac695a1dc01f08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 28 Tecoma Crescent Plattekloof 2 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8809117 18.5859964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang