Beskrywing
Die kothuis is ideaal vir 2 gaste, maar het slaapplek vir 'n derde persoon of kind (ouer as 2 jaar) op 'n enkelbed in die leefarea. Daar is 'n groot slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien. Die leefarea is oopplan en beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuisie, etenstafel, lugversorging en 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi. Buite is daar 'n braai-area met braaigeriewe en hout.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat Greeff Cottage nie troeteldiervriendelik is nie, nie rolstoeltoeganklik is nie, en rook of vape is nie binne enige van die kothuise toegelaat nie.
Geen musiek of harde geluide word toegelaat na 22:00 of voor 06:00 nie om te verseker dat alle gaste die plaas se rustige atmosfeer kan geniet.
Partytjies word nie toegelaat nie, en besoekers moet vooraf gereël word.
Gaste word versoek om die lugversorging af te skakel wanneer die kothuis nie in gebruik is nie.
Braaigereedskap word voorsien, en brandhout is beskikbaar vir aankoop op navraag.
Tuisgemaakte pizzas en volstruisbiefstukmaaltye is beskikbaar vir aandete; gaste moet voor aankoms navraag doen oor beskikbaarheid. Maaltye word nie op Sondae voorberei nie.
Gaste word vriendelik versoek om water en elektrisiteit spaarsamig te gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
LuFan Studio is 'n oopplan-eenheid ideaal vir 2 gaste, óf 'n paartjie óf 2 enkelreisigers. Die eenheid is gemeubileer met 2 enkelbeddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Dit beskik ook oor 'n kombuisie, lugversorging, TV en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat Greeff Cottage nie troeteldiervriendelik is nie, nie rolstoeltoeganklik is nie, en rook of vape is nie binne enige van die kothuise toegelaat nie.
Geen musiek of harde geluide word toegelaat na 22:00 of voor 06:00 nie om te verseker dat alle gaste die plaas se rustige atmosfeer kan geniet.
Partytjies word nie toegelaat nie, en besoekers moet vooraf gereël word.
Gaste word versoek om die lugversorging af te skakel wanneer die kothuis nie in gebruik is nie.
Braaigereedskap word voorsien, en brandhout is beskikbaar vir aankoop op navraag.
Tuisgemaakte pizzas en volstruisbiefstukmaaltye is beskikbaar vir aandete; gaste moet voor aankoms navraag doen oor beskikbaarheid. Maaltye word nie op Sondae voorberei nie.
Gaste word vriendelik versoek om water en elektrisiteit spaarsamig te gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Benmonca het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die eenheid het 'n oopplanleefarea met 'n binnebraai, eetarea, sitarea en 'n ten volle toegeruste kombuis, sowel as 'n speelkamer vir die kinders en 'n waskamer. Daar is lugversorging in die leefarea en plafonwaaiers in die slaapkamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat Greeff Cottage nie troeteldiervriendelik is nie, nie rolstoeltoeganklik is nie, en rook of vape is nie binne enige van die kothuise toegelaat nie.
Geen musiek of harde geluide word toegelaat na 22:00 of voor 06:00 nie om te verseker dat alle gaste die plaas se rustige atmosfeer kan geniet.
Partytjies word nie toegelaat nie, en besoekers moet vooraf gereël word.
Gaste word versoek om die lugversorging af te skakel wanneer die kothuis nie in gebruik is nie.
Braaigereedskap word voorsien, en brandhout is beskikbaar vir aankoop op navraag.
Tuisgemaakte pizzas en volstruisbiefstukmaaltye is beskikbaar vir aandete; gaste moet voor aankoms navraag doen oor beskikbaarheid. Maaltye word nie op Sondae voorberei nie.
Gaste word vriendelik versoek om water en elektrisiteit spaarsamig te gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guinessville Farm, Rooiheuwel, 8 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang