Greeff Cottage
Opsomming van Resensie
Karen B - Jan 2021
Gemiddeld
Ongelooflik, ongelooflik en ongelooflik lekker.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Karen. Ons is bly julle het lekker gekuier en gerus. Kom kuier asb weer. Karoogroete, Elzette & Morné
Karin W - Jan 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld, van aankoms tot vertrek.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Karin vir die positiewe terugvoer. Baie bly julle het julle tydjie geniet by ons. Mooi jaar, hoop ons sien julle weer.
Karoogroete, Elzette & Morné
Clive G - Des 2020
Gemiddeld
It was so amazing and awesome.
Lees meerGreeff Cottage's terugvoer
Thank you so much Clive. And if Lekkeslaap had the option to rate guests, I would have given you 5 stars. It was our pleasure to host you. Thanks for staying at Greeff Cottage and we hope to see you back.
Blessings, Elzette & Morné
Liza N - Des 2020
Gemiddeld
Was heerlik. Kon heeltemal ontspan. Groot eenheid met baie spasie vir almal.
Greeff Cottage's terugvoer
Dankie Liza vir jou positiewe terugvoer. Julle moet die res van julle vakansie geniet. Seën en voorspoed vir 2021.
Jo-anne D - Okt 2020
Gemiddeld
Huge, well equipped for kids.
Elaine S - Sep 2020
Gemiddeld
Absoluut fantasties. Daar is nie genoeg woorde om die asemrowende ervaring te beskryf nie.
Greeff Cottage's terugvoer
So bly julle het julle vakansie by ons geniet, Elaine. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Dankie vir al die lekker gesels. Hoop om julle weer te sien.
Karoogroete, Elzette & Morné
Nico S - Aug 2020
Gemiddeld
Netjies en baie rustig.
Greeff Cottage's terugvoer
Dankie Nico. Kom kuier gerus weer. Karoogroete, Elzette & Morné
Lyzette V - Aug 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Lyzette. Kom kuier gerus weer.
KarooGroete,
Elzette & Morné
Elsabé S - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Gasvrou baie vriendelik. Kan plek vir seker aanbeveel.
Irida S - Feb 2020
Gemiddeld
Rustige. vriendelike plaasatmosfeer!
Pieter Christiaan J - Jan 2020
Gemiddeld
Puik, vriendelik, gemaklik, waarde vir geld.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Karoogroete,
Morné & Elzette
Thomas F - Jan 2020
Gemiddeld
As ek 6 uit 5 sterre kon gee, sou ek!
Greeff Cottage's terugvoer
Dankie Thomas, bly jy het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Karoogroete
Elzette & Morne
Carin H - Jan 2020
Gemiddeld
Ons verblyf by Greeff Cottage was heerlik - baie dankie vir julle moeite om ons welkom te laat voel.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Carin. Dit was heerlik en ons plesier om julle te huisves.
Groete, Elzette & Morné
Edith N - Jan 2020
Gemiddeld
Enjoyable, relaxing.
La B - Jan 2020
Gemiddeld
Verbasend om alles te kry wat op die webwerf gewys word.
Lees meerElmien S - Des 2019
Gemiddeld
Fantasies en wonderlik.
Greeff Cottage's terugvoer
Dankie Elmien,
Baie bly julle het die week by ons geniet. Julle is gaste wat enige iemand sal wil huisves; bedagsaam, vriendelik en baie netjies. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Karoogroete
Morné & Elzette
Eugene D - Okt 2019
Gemiddeld
Great stay.
Greeff Cottage's terugvoer
Thank you Eugene. We hope to see you again next year.
Best Wishes from the Karoo, Morné & Elzette
Madre K - Sep 2019
Gemiddeld
Goeie ligging en lekker ruim, gemaklike verblyf!
Lees meerGreeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Madré, vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle by ons op die plaas te hê. Ons is bly julle het lekker gekuier en gerus. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Groete uit die Karoo, Elzette en Morné.
Jan P - Sep 2019
Gemiddeld
Uitstekende ligging buite die dorp op die plaas wat jou rustigheid bied met vriendelike mense wat jou welkom laat voel.
Greeff Cottage's terugvoer
Dankie Jan. Dit was heerlik om julle hier te hê vir julle wegbreek vakansie. Ons is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle weer.
Greeff Cottage Groete, Elzette en Morné.
Carrol M - Sep 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Carrol. Dit was heerlik om jou en Werner te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Elzette en Morné
Hendrik A - Sep 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam, Elma as gasvrou uitstekend.
Elta V - Aug 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Greeff Cottage's terugvoer
Dit was 'n groot plesier. Was heerlik om julle te ontmoet. Ja, kom kuier asb weer as julle in die omgewing is. Geniet julle vakansie.
Karoogroete,
Elzette & Morné
Misha D - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker op die plaas.
Greeff Cottage's terugvoer
Ek is bly julle het jul naweek by ons geniet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete, Elzette en Morné.
Mario V - Jul 2019
Gemiddeld
Wonderlik!
Lees meerGreeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Mario. Dit was vir ons heerlik en 'n plesier om julle te huisves. Dankie vir die lekker kuier en gesels. Ons sien julle verseker weer.
Karoo-Groete, Elzette, Morné en kinders.
Soreta V - Jun 2019
Gemiddeld
Baie lekker rustig.
Greeff Cottage's terugvoer
Dankie Soreta. Is bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.
Maurice G - Jun 2019
Gemiddeld
Net wat ons wou gehad het.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It was just what we were looking for.
It was clean and modern, just out of town on a farm so it was lovely and peaceful. We had everything we needed and would definitely recommend Greeff Cottage to our family and friends. Thanks again for a great stay!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Greeff Cottage's terugvoer
Thank you Maurice. We enjoyed hosting you and I am glad to hear that you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future.
Kind Regards,
Elzette & Morné
Morne G - Apr 2019
Gemiddeld
Ongelooflike ervaring.
Greeff Cottage's terugvoer
Dankie Morné. Sien uit na julle vlg kuier by ons. Groete, Elzette & Morné
Marna F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netjiese ruim kothuis op die plaas.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie, Marna. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is bly julle het dit geniet.
Seënwense vir julle gesin.
Groete,
Elzette en Morné
Judith M - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie ruim en gerieflik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very spacious and comfortable.
There's a farm in Oudtshoorn so fair. The ostriches are living there. We joined them for a day or seven. And enjoyed their little bit of heaven.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Greeff Cottage's terugvoer
Thank you for your kind words, Judith. How nice it was to meet you, host you and get to know you a little bit.
Best of luck with your writing and hope to see you again.
Kind regards,
Elzette
Elsa P - Mrt 2019
Gemiddeld
As ek Oudshoorn besoek sal ek geen ander plek wou bly nie.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie. Is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom hier by ons, so ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.
KarooGroete, Elzette
Anna-marie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Fantastic.
Sharlene W - Mrt 2019
Gemiddeld
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Greeff Cottage's terugvoer
Was heerlik om jou ouers te huisves, Sharlene. Baie bly dat hulle lekker gekuier het. Groete vir hulle. Elzette & Morné
Tessa M - Mrt 2019
Gemiddeld
Hartlike mense, pragtige, skoon en netjiese verblyf, eenhonderdpersent aanbeveelbaar!
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Tessa. Dis lekker om te weet julle het julle tydjie by ons geniet.
Groete,
Elzette
Stephan S - Feb 2019
Gemiddeld
Lekker gebly!
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Stephan,
Dit was heerlik om julle hier te hê. Dankie vir die lekker gesels, julle vriendelikheid en bedagsaamheid. Julle is puik gaste, en altyd welkom as julle weer lus het vir 'n bietjie warmte.
Groete,
Elzette and Morné
Karin H - Jan 2019
Gemiddeld
Cottage completely suited our needs - right side of town to get to start of Attakwas MTB and had everything we needed.
Greeff Cottage's terugvoer
Dear Karin,
It was our pleasure to host you and we are happy that you had a comfortable stay.
Hope to see you in the future again.
Kind Regards,
Elzette and Morné
Karen L - Jan 2019
Gemiddeld
Wonderlike gasvrou!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Wonderful hostess!
We enjoyed our stay thoroughly! Our hostess was lovely and the farm was enjoyable and peaceful.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Greeff Cottage's terugvoer
Thank you, Karen. I am so glad you enjoyed your stay. It was really nice to meet your family.
All the best to you.
Regards,
Elzette
Lynette S - Jan 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam en akkommodasie skoon netjies en mooi ingerig en eienaars baie vriendelik en gasvry.
Greeff Cottage's terugvoer
Beste Lynette,
Dit was net 'n plesier. Julle was spesiale gaste. Ons hoop ons sien julle gou weer vir 'n langer kuier.
Groete,
Elzette en Morné
Marita G - Jan 2019
Gemiddeld
'n Wonderlike, rustige plaaservaring, vriendelike en gasvrye eienaars.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Marita. Dit was vir ons heerlik om julle hier te kon huisves.
Julle is verseker altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Elzette en Morné
Adri V - Jan 2019
Gemiddeld
Baie basies, maar netjies en skoon.
Karin R - Jan 2019
Gemiddeld
Asemrowend.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Karin, is bly julle het dit geniet. Was vir ons lekker om julle familie te ontmoet en ek is bly julle het verlief geraak op die Karoo omgewing, want dit beteken julle gaan weer kom kuier. Mooi jaar. Groete, Elzette & Morné
Werner H - Jan 2019
Gemiddeld
Awesome place to stay. I'll definitely stay there again.
Greeff Cottage's terugvoer
Julle was fantastiese gaste om te huisves. Baie dankie en ons hoop om julle weer te sien as julle die mooie Karoo besoek. Groete, Elzette & Morné
Annamarie D - Des 2018
Gemiddeld
Uitstekend!
Greeff Cottage's terugvoer
Dit was vir ons net 'n plesier en dit was heerlik om julle hier te kon huisves. Baie bly dat julle dit geniet het. Dankie dat julle by ons bespreek het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Elzette & Morné
Kristin N - Okt 2018
Gemiddeld
Visit a real ostrich farm.
Greeff Cottage's terugvoer
Thank you Kristin. We enjoyed having you here on the farm, and we hope to see you again on your next trip to S.A. Best regards, Elzette and Morné.
Louis D - Aug 2018
Gemiddeld
Dit was baie lekker!
Greeff Cottage's terugvoer
Baie bly julle het lekker gekuier by ons Louis. Was vir ons net 'n plesier. Kom kuier gerus weer by ons.
Groete,
Elzette
Sue D - Aug 2018
Gemiddeld
Wonderful stay and will be back.
Greeff Cottage's terugvoer
Thank you Sue. So glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future.
Kind Regards,
Morné & Elzette
Johan D - Jul 2018
Gemiddeld
Verfrissend en rustig.
Greeff Cottage's terugvoer
Dankie Johan, ons is bly julle het lekker gebly en julle is altyd welkom.
Groete, Elzette
Quintin V - Jul 2018
Gemiddeld
Gerieflik, veilig en waarde vir geld.
Lees meerGreeff Cottage's terugvoer
Dankie Quintin, ons is bly julle het jul vakansie by ons geniet. Was heerlik om julle te ontmoet en te leer ken.
Ons hoop om julle weer hier by ons op die plaas te sien.
Groete, Morné & Elzette
Minda B - Jul 2018
Gemiddeld
Baie gesellige atmosfeer en woning.
Hettie B - Apr 2018
Gemiddeld
Rustig en aangenaam.
Maryke F - Apr 2018
Gemiddeld
Die gasvryheid en behulpsaamheid is tops!
Ryza S - Mrt 2018
Gemiddeld
Wonderlike gasvrye en vriendelike mense en lekker rustige plaasverblyf.
Greeff Cottage's terugvoer
Om julle te kon ontmoet en te huisves, was vir ons net 'n plesier en voorreg. Ons is so bly julle het dit geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoering en onthou dat julle altyd welkom is by ons.
Klein Karoo-groete, Morné en Elzette.
Ria N - Mrt 2018
Gemiddeld
Goed geleë en ongelooflike gasvrye gasheer en gasvrou.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het dit geniet.
Groete,
Morné en Elzette
Corrie M - Mrt 2018
Gemiddeld
Ongeloof rustig, netjies en vriendelike gasheer en gasvrou.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Mornè en Elzette
Lourens B - Mrt 2018
Gemiddeld
Heerlikke rustige plaaslewe.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Is baie bly julle het dit geniet by ons. Dit was ons voorreg om julle te huisves.
Seengroete, Morne & Elzette
Mathilda P - Jan 2018
Gemiddeld
Skoon, netjiese, vriendelike diens
Martie V - Des 2017
Gemiddeld
Heerlike rustige atmosfeer met alles wat jy nodig het.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Martie. Is bly julle het dit geniet by ons. Voorspoed en seen vir 2018. Groete, Morne en Elzette.
Charleen J - Nov 2017
Gemiddeld
Rustig, netjies en veilig.
Adriana V - Nov 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Adriana, ons is bly julle het lekker gekuier. Dit was vir ons heerlik om julle hier by ons te kon huisves. Geniet die res van jul vakansie is Suid-Afrika. Ons sien uit na julle kuier by ons volgende jaar.
Groete,
Morne en Elzette
Lynette V - Okt 2017
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam en die eienaars het in die oomblik van ons aankoms ons vriende geword.
Lees meerGreeff Cottage's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis vir ons altyd lekker as gaste hier aankom en as vriende hier wegry. Hoop die res van julle vakansie saam met julle Duitse vriende was ook aangenaam. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien. Groete, Morne en Elzette
Sunette P - Okt 2017
Gemiddeld
My son asked me after our first night: "Is this our new house?". I said no and he was very disappointed. He asked if we can come and visit again.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Sunette, ek so bly julle het die kort kuiertjie geniet. Liewe klein kind, kon sien hy geniet hom gate uit. Gee hom asb 'n stywe drukkie. Ons hoop om julle weer te sien vir 'n langer kuier. Groete, Morne en Elzette
Sanet V - Sep 2017
Gemiddeld
Uitstekend!
Hennie O - Sep 2017
Gemiddeld
'n Rustige atmosfeer.
Lees meerGreeff Cottage's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die kuier geniet. Verseker sien ons julle weer. Ons het mos 'n afspraak vir 'n braai gemaak nadat ons so lekker resepte uitgeruil het.
Groete, Morne & Elzette
Chris F - Sep 2017
Gemiddeld
Puik perseel en atmosfeer.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Chris. Dit was vir ons net 'n plesier om julle te kon huisves. Ons is bly julle het die naweek geniet. Hoop ons sien julle gou weer vir die volgende fietsrybyeenkoms en/of wegbreeknaweek.
Groete van die Klein Karoo,
Morne en Elzette
Juan B - Sep 2017
Gemiddeld
Rustige plaasatmosfeer met al die geriewe.
Greeff Cottage's terugvoer
Dankie Juan. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete, Elzette
Thomas B - Aug 2017
Gemiddeld
Dit was fantasies.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Thomas.
Dit was nog altyd my wens dat gaste moet ontspan, tuis voel en die plaas en ons pragtige Karoodorp geniet. Julle was werklik 'n voorbeeld van gaste wat net weer batterye kom herlaai het. Dit was vir ons 'n plesier en voorreg om julle te huisves. Sterkte en seën met die boerdery. Ons hoop julle kom kuier weer by ons.
Groete,
Elzette
Magda K - Aug 2017
Gemiddeld
Gerieflik, skoon, vriendelike eienaars, lekker gerus, sal weer kom.
Lees meerGreeff Cottage's terugvoer
Vir ons was dit net 'n plesier om julle hier te kon hê. Baie dankie vir die lekker gesels. Ons sien baie uit daarna om julle net na Kersfees weer by ons op die plaas te ontvang. Die kleintjies gaan so lekker speel en swem.
Seën en voorspoed vir die oorblywende paar maande tot ons mekaar weer sien.
Groete, Morne en Elzette.
Maureen D - Jul 2017
Gemiddeld
Familieverblyf aan te beveel.
Greeff Cottage's terugvoer
Ons is werklik bly julle het die kuier by ons geniet. Was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die lekker gesels. Ons sal beslis kom inloer as ons julle mooi Weskus besoek.
Groete, Morne & Elzette
Lee-ann S - Jun 2017
Gemiddeld
Hidden gem!
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Hidden gem!
Wow! Ek is te bang om vir mense te vertel hoe great Greeff Cottage is, want net nou as ons weer gaan is daar nie plek nie. Van die oomblik wat ons geboek het tot ons baie stadig daar weg gery het was dit fantasties! Greeff Cottage het alles en meer as wat jy nodig het. Die plekkie is eintlik 'n groot plek wat te groot is vir 2 mense. My hart was baie seer toe ons begin oppak om die pad huis toe te vat. Ons het sommer van die begin af tuis gevoel op die plaas en in die huis. Baie dankie Elzette en Morne vir julle gasvryheid en vir die verskriklike lekker kuier op julle plaas. Ons sien uit na die volgende keer wat ons julle pragtige dorp kom verken.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Greeff Cottage's terugvoer
En dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en julle hier te huisves, Lee-Ann. Is so bly julle het die plaas en ons pragtige dorp geniet. Die meer as 2000 foto's wat jul kon neem, is seker die stille bewys daarvan ne. Is spyt die tyd was te min om na die foto's te kyk, maar definitief volgende keer. Julle is altyd welkom by ons as julle wil vlug van die stad se gewoel of 'n foto-naweek beplan saam met vriende.
Groete van die mooie Karoo, Elzette
Jan H - Apr 2017
Gemiddeld
Rustig, gemaklik, spasie, gasheer en -vrou wat omgee.
Greeff Cottage's terugvoer
Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Dit was lekker om julle hier te hier. Ons hoop ons sien julle in die toekoms weer.
Ananda V - Feb 2017
Gemiddeld
Egte Karoo-gasvryheid.
Robert B - Feb 2017
Gemiddeld
Lekker rustig, perfekte plek om te oornag of 'n naweek as mens Oudshoorn wil verken.
Gerhardus H - Feb 2017
Gemiddeld
Rustige atmosfeer. Goeie ontvangs. Plek mooi skoon en alles is daar wat nodig is vir mens se verblyf.
Lourens S - Jan 2017
Gemiddeld
Heerlik met die vriendelikste, hulpvaardigste mense.
Jacques K - Jan 2017
Gemiddeld
Elzette/Morne is oorlaai met vriendelikheid.
Greeff Cottage's terugvoer
Jacques, ons is baie bly julle het die verblyf by ons geniet sowel as die omgewing. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Dankie vir die lekker gesels. Ons wens jou baie seën en voorspoed vir 2017. Ons hoop ons sien julle weer. Karoo groete.
Kobus V - Jan 2017
Gemiddeld
Perfek!
Greeff Cottage's terugvoer
Kobus, ons is bly julle het die tydjie by ons geniet. Ons wag vir jul volgende, langer, kuier. Groete
Ian F - Jan 2017
Gemiddeld
Very pleasant with fantastic hosts.
Greeff Cottage's terugvoer
Dear Ian & Marlize, it was so nice to meet you. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you in the near future.
Sanel S - Des 2016
Gemiddeld
'n Heerlike rusplek vanwaar jy die omgewing kan verken.
Greeff Cottage's terugvoer
Baie dankie Sanel, ons is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle in die toekoms weer by ons hier in mooie Oudtshoorn te sien.
Gerhard V - Okt 2016
Gemiddeld
Familievriendelik, skoon en vriendelike gasheer.
Lees meerCorrie H - Okt 2016
Gemiddeld
Baie vriendelike, netjiese eenheid met als wat jy nodig het. Gasvrye ontvangs.
Carla B - Aug 2016
Gemiddeld
Baie rustige atmosfeer.
Marisa K - Aug 2016
Gemiddeld
Elzette en Morné verseker 'n perfekte Oudtshoorn ervaring!
Carin C - Jul 2016
Gemiddeld
Vriendelike, netjiese gasvryheid.
Jp B - Jun 2016
Gemiddeld
Wonderlike ervaring.
Lees meerJohan K - Mei 2016
Gemiddeld
Great stay.
Lida S - Apr 2016
Gemiddeld
Ons kon nie vir beter vra nie.
Lees meerWilana H - Apr 2016
Gemiddeld
'n Baie rustige en veilige omgewing vir die hele gesin!
Ronel U - Apr 2016
Gemiddeld
Excellent value for money, neat, tidy and comfortable.
Gerrit J - Mrt 2016
Gemiddeld
Sal enige tyd weer daar tuisgaan.
Morne S - Mrt 2016
Gemiddeld
Perfek vir klein kinders.
Festha E - Jan 2016
Gemiddeld
Baie gasvrye eienaars.
Pieter K - Des 2015
Gemiddeld
Baie goed.
Maulene G - Des 2015
Gemiddeld
Dit was heerlik, rustig en pragtig!
Greeff Cottage's terugvoer
Dit was vir ons aangenaam en 'n plesier om julle gesin by ons te ontvang. Is bly julle het dit geniet en dat julle Oudtshoorn geniet het.
Gert K - Des 2015
Gemiddeld
Vreedsaam.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guinessville Plaas, Rooiheuwel, 8 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom