Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Wayne S - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese en skoon plek. Ontbyt was fantasties.
Christa D - Apr 2024
Algehele gradering
Elegant, rustig en sentraal.
Alicia T - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies. Personeel is baie gaaf.
Riekie V - Sep 2023
Algehele gradering
Ek het baie gerieflik gebly by Grey Manor.
Tania G - Jul 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was ideaal geleë en baie gerieflik.
Michelle P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Danie D - Mei 2023
Algehele gradering
Een van die beste verblyfplekke nog!
Pc C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker en goeie diens.
Wj A - Feb 2023
Algehele gradering
Definitief een van die netjieste gastehuise in Potch.
Tania E - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Yolanda C - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Daleen A - Mei 2022
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Peter B - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome.
Leonie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Subliem vir 'n oornagting.
Jackie S - Feb 2022
Algehele gradering
Gasvry en oulike mense. Heerlike ontbyt.
Marlene V - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderful stay!
Vicky O - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Joanita B - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het dadelik welkom gevoel. Dit lyk stunning. Diens was uitstekend.
Grey Manor Guesthouse se terugvoer
Beste Joanita,
Ons waardeer jou mooi resensie opreg.
Julle is ook besonderse mense!
Vriendelike groete,
Grey Manor Span
Wade F - Mei 2021
Algehele gradering
Pleasant, comfortable and clean.
Pickard H - Mrt 2021
Algehele gradering
Salig
Rochelle J - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties en pragtige kamers.
Azelle M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese en rustige omgewing. Vriendelike ontvangs. Baie luuks.
Chanel I - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike akkommodasie naby die NWU.
Johan H - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf naby die NWU.
Tanja D - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Xander G - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Marion B - Feb 2021
Algehele gradering
Great service, very friendly, very clean and beautifully decorated.
Adam M - Feb 2021
Algehele gradering
Excellent.
Susan L - Nov 2020
Algehele gradering
Ek en my dogter het haar woonstel kom ontruim nadat sy 5 jaar op die PUK gestudeer het.
Elize G - Okt 2019
Algehele gradering
Het tuis gevoel.
Johan D - Sep 2019
Algehele gradering
Altyd lekker daar.
Lida L - Mrt 2019
Algehele gradering
5 ster-verblyf baie naby aan kampus.
Michell R - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie skoon en gemaklike plekkie om te bly.
Saadia M - Jan 2019
Algehele gradering
Good.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed.
Gemaklike verblyf. Goeie ligging. Vriendelike personeel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gary S - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens en verblyf-ervaring in 'n veilige gastehuis wat uitstekend toegerus is en was n absolute plesier!
Lees meerGrey Manor Guesthouse se terugvoer
Geagte Gary,
Dankie vir u positiewe gesindheid en pragtige komplimente, dit is vir ons so groot plesier om sulke terugvoer te ontvang.
Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Grey Manor Gastehuis
Benita V - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige, luukse verblyf - waarde vir geld!
Megan C - Sep 2018
Algehele gradering
Baie mooi.
Johan P - Jul 2018
Algehele gradering
Het verwagtinge oortref.
Rachelle-mari V - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en dit was 'n heerlike kamer!
Johan D - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Ansi C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Annabet V - Apr 2018
Algehele gradering
Luukse verblyf.
Marina N - Apr 2018
Algehele gradering
Dis 'n pragtige gastehuis! Uiters skoon en netjies.
Ingrid V - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Marnelda D - Feb 2018
Algehele gradering
Keurig, netjies en so pragtig.
Philip G - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies, mooi en skoon.
Antoinette S - Okt 2017
Algehele gradering
Puik! Sal vir seker weer ondersteun!
Jurie K - Sep 2017
Algehele gradering
Baie mooi, moderne, stylvolle eenhede, great uitleg en baie nice.
Lynne P - Sep 2017
Algehele gradering
Sal graag aanbeveel.
Karina K - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige huis met baie vriendelike en behulpsame staff.
Simone U - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker
Elzbiete M - Aug 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Annamarie C - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlike, 'n pragtige plek!
Renate S - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige, stylvolle kamer en baie goed geleë.
Anuschka J - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring!
Tracey B - Jul 2017
Algehele gradering
An unexpected surprise - couldn't have wished for more.
Jolanda W - Jul 2017
Algehele gradering
Die dames aan diens was baie vriendelik, professioneel en behulpsaam. Die plek was baie netjies en gerieflik.
Lees meerKaren S - Jul 2017
Algehele gradering
Dis die mooiste en netjiesste plek wat ek nog gesien het. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Adriaan R R - Mei 2017
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Uitstekende diens, baie skoon kamer. Ek sal dit aan enigiemand wat OCD soos ek het, aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alma S - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike kuier in 'n silwerskoon kamer met vriendelike diens.
Nastasia D - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies, modern en skoon akkommodasie, professionele personeel, lieflike ontbyt! Sal defnitief weer daar oorslaap.
Francette R - Apr 2017
Algehele gradering
Luuks en regtig uit hulle pad gegaan om vir ons die ekstra myl te stap.
Renene L - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig en die personeel was vriendelik.
Grey Manor Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Mev. Louw
Dankie vir u vriendelike resensie.
Ons wil wel net vir u uitwys dat die kamer wat u bespreek het op LekkeSlaap beskryf word as twee driekwart beddens, en nie 'n dubbel-grootte bed nie.
Ons hoop om u in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Grey Manor
Nadine V - Mrt 2017
Algehele gradering
5 ster.
Rene V - Mrt 2017
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Hess R - Feb 2017
Algehele gradering
Baie goed geleë, stylvol gemeubileer, perfek!
Driena G - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Johan V - Okt 2016
Algehele gradering
Vyfster.
Elsjene B - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was beautiful, baie lekker en die interieur is asemrowend.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoffmanstraat 76, Potchefstroom, 2520, Noordwes