+202
Selfsorg in Vaalwater

Groendraai Rivier Kothuise

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 248 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Thabang M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Home away from home. There's a lot to say but I always tell the host that it's home away from home and it is very peaceful. I came here 3 times and I think I will still be here again. The setup of the house is just perfect and spacious, I just love Groendraai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig, ontspan, gerieflik. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yulanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dié pragtige plek het alle verwagting oortref! Ongelooflik mooi omgewing en verblyf! Sal dié plek beslis weer besoek! Die buite warm tub was heerlik. Ons kon die plaas heerlik verken op ons fietse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Hi Yulanda, baie dankie vir die positiewe terugvoer na julle verblyf in Sunfish - ons is in die wolke as ons gaste lekker gebly het! Kom kuier asb weer by ons!

Elize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Stilte, gerief, sterre, oop ruimtes, gasvrou vinnig terugvoer gegee met navrae. Ons as grootouers het baie lekker gebly saam met die kleinkinders. Dit was vir hulle en ons 'n groot bederf. Kinders lekker geswem, visgevang, fiets gery en groot oop grasperke vir speel. Ons het ook die gerief en stilte geniet. Die eenheid is baie goed toegerus. Goeie beddens, linne ens. Ek sal beslis weer teruggaan en sal dit vir enige natuurliefhebber aanbeveel. Enige navrae of onduidelikheid is per WhatsApp goed gekommunikeer deur die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Vreeslik dankie Elize vir jou positiewe terugvoer oor julle verblyf hier by ons Groendraai River Cottages. Hoop ons sien julle weer vir 'n kuier by ons!

Attie R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Awesome. Awesome facilities and beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin Len J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Relaxed and tranquil. Very spacious, immaculately clean with every possible amenity you may need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Thank you for taking the time to leave us such a positive review - we truly appreciate it! Glad you’ve enjoyed your stay with us!

Lesley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Modern, netjies, ongelooflik lekker! Wat 'n ongelooflike lekker ervaring was dit nie om by Groendraai River Cottages te bly vir 'n naweek nie. Nie net was die huis ongelooflik luuks en netjies nie, maar dit was ook prakties en perfek vir 'n naweek weg. Die huis het alles (en meer) wat jy nodig het. As jy op kyk, sien jy net sterre oral. As jy af kyk, sit daar honderde vuurliggies op die gras en blink. Wat 'n pragtige ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Hi Lesley, vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer en mooi woorde. Ons is bly dat julle verblyf in Shadowleaf so lekker was. Kom kuier gerus weer vir ons hier by Groendraai!

Annabelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfekte wegbreek plek. Ons het baie lekker gebly. Als is mooi nagekyk en hulle sit baie moeite en tyd in die plekkies. Die huisie self het als wat jy nodig het en is baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mionne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasies! Die plek was vrek mooi! Salig en sal definitief weer draai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Baie dankie Mionne vir jou positiewe terugvoer na julle verblyf in Stargazer. Ons waardeer dit ongelooflik baie en sien uit om julle weer by ons te hê vir 'n besoek!

Britney R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Skoon. Natuur. Groendraai River Cottages se Silver Carp eenheid is net ongelooflik! Alles was daar wat ons nodig gehad het, en nog meer! Lekker board games met 'n fantastiese view. Beslis die besoek werd! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Baie dankie! Ons waardeer die positiewe terugvoer so baie! Julle moet asb weer kom kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 248

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Groendraai 213KQ, 23 km vanaf Vaalwater af van die R517-pad, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88ec644e606abac207aa641e2f3c3d23a4723d60f3870a09b632fc9ab8c109f5876879d25931c110e8884b205c8bf1370b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 248 5 1 5 Farm Groendraai 213KQ 23 km vanaf Vaalwater af van die R517-pad 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.209494407359 27.973126544626
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang