+202
Selfsorg in Vaalwater

Groendraai Rivier Kothuise

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 244 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yulanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dié pragtige plek het alle verwagting oortref! Ongelooflik mooi omgewing en verblyf! Sal dié plek beslis weer besoek! Die buite warm tub was heerlik. Ons kon die plaas heerlik verken op ons fietse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Hi Yulanda, baie dankie vir die positiewe terugvoer na julle verblyf in Sunfish - ons is in die wolke as ons gaste lekker gebly het! Kom kuier asb weer by ons!

Kevin Len J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Relaxed and tranquil. Very spacious, immaculately clean with every possible amenity you may need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Thank you for taking the time to leave us such a positive review - we truly appreciate it! Glad you’ve enjoyed your stay with us!

Lesley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Modern, netjies, ongelooflik lekker! Wat 'n ongelooflike lekker ervaring was dit nie om by Groendraai River Cottages te bly vir 'n naweek nie. Nie net was die huis ongelooflik luuks en netjies nie, maar dit was ook prakties en perfek vir 'n naweek weg. Die huis het alles (en meer) wat jy nodig het. As jy op kyk, sien jy net sterre oral. As jy af kyk, sit daar honderde vuurliggies op die gras en blink. Wat 'n pragtige ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Hi Lesley, vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer en mooi woorde. Ons is bly dat julle verblyf in Shadowleaf so lekker was. Kom kuier gerus weer vir ons hier by Groendraai!

Annabelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfekte wegbreek plek. Ons het baie lekker gebly. Als is mooi nagekyk en hulle sit baie moeite en tyd in die plekkies. Die huisie self het als wat jy nodig het en is baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mionne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasies! Die plek was vrek mooi! Salig en sal definitief weer draai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Baie dankie Mionne vir jou positiewe terugvoer na julle verblyf in Stargazer. Ons waardeer dit ongelooflik baie en sien uit om julle weer by ons te hê vir 'n besoek!

Britney R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Skoon. Natuur. Groendraai River Cottages se Silver Carp eenheid is net ongelooflik! Alles was daar wat ons nodig gehad het, en nog meer! Lekker board games met 'n fantastiese view. Beslis die besoek werd! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Baie dankie! Ons waardeer die positiewe terugvoer so baie! Julle moet asb weer kom kuier!

Leon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Kos vir ons siele. Groendraai was een van die beste plekke waarheen ons nog ooit weggebreek het. Alles was van die heel beste, van die stilte tot by die netheid en kwaliteit van die gebruiksware. Die gashere het werklik aan alles gedink. Omdat die Neushoringvoëls 'n kleintjie in 'n nabygeleë boom gehad het, was die ouers redelik lastig met die gekap aan die vensters wat 'n middagslapie moeilik gemaak het, maar ten spyte hiervan was ons verblyf by Groendraai uitstaande!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor Groendraai River Cottages. Dit maak ons harte vol as ons gaste lekker by ons kuier. Kom kuier gerus weer!

D D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Relaxing. Brilliant, love it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Thank you very much for the positive review - we at Groendraai River Cottages thrive on words like these. Please visit us again soon!

Ashley P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Netjies, skoon, rustig. Dit is altyd 'n heerlike tyd by Groendraai! Die mooi natuurskoon gee vir jou siel rus en die gasheer dink aan alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Baie dankie Ashley vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit geweldig baie! Kom gerus weer - hopelik dan om te ontspan en nie net vir werk nie!

Linky F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fabulous. Loved it! Have to go! What to say about Groendraai River Cottages. From the moment we stepped foot into our unit, we were blown away. Everything was so clean, neat and tidy with beautiful furnishings. Lovely spacious patio area with braai, dining table and couch to relax on and watch nature go by. What blew us away was the attention to detail. The most luxurious soaps and lotion. Smelt like heaven. Beautifully decorated bathroom with a fab shower. And when you think you forgot something at home, just open a cupboard and it will probably be there. Even makeup wipes for the girls. Aircon in the living room was a lifesaver and gorgeous fans in every room. What was the highlight was the surprise of lush white gowns and slippers that made you feel like you are in a spa. The fishing was slow, but we did catch some decent bass. Also managed a barbel as well as Martin's PB Vleikurper. We hope to be back soon. Thank you for being such an accommodating host, as well as some of the other members of staff that went above and beyond to help us find the best fishing spots. The only thing we had a problem with was that we couldn't stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Dear Martin & Linky, Thank you so much for your beautiful and thoughtful review. Feedback from appreciative guests like you makes everything we do worthwhile and inspires us to keep improving. We look forward to welcoming you back to Groendraai again soon. Warm regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 244

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Groendraai 213KQ, 23 km vanaf Vaalwater af van die R517-pad, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88ec644e606abac207aa641e2f3c3d23a4723d60f3870a09b632fc9ab8c109f5876879d25931c110e8884b205c8bf1370b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 244 5 1 5 Farm Groendraai 213KQ 23 km vanaf Vaalwater af van die R517-pad 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.209494407359 27.973126544626
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang