+216
Selfsorg in Vaalwater

Groendraai River Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 270 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ilana N
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Uitsonderlike plek vir rustigheid! Dit was 'n wonderlike week by Groendraai - die huis is fantasties toegerus, van die kombuis tot die scullery, en die beter as hotelkamers! Ons het heerlik gestap en voëltjies gekyk van die ruim stoep af. Hier kan jy werklik jou batterye herlaai, en net rustig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Hi Ilana, baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dis wonderlik om te hoor julle het dit geniet en bietjie gerus. Hoop om julle binnekort weer by ons te hê vir 'n kuiertjie!

Martin D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Fantastiese. Jul sal my beslis weer sien. Pragtige plek nie te ver uit die dorp uit nie. Heerlike geriewe wat strategies geplaas is. Die diens was fantasties. Almal is baie vriendelik en wil net help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om jou weer te sien vir ‘n kuier!

Lorraine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

As jy nodig het om weg te breek uit die stad, is dit net die plek om te wees. Ons het heerlik gebly. Die eenheid was baie netjies en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Baie dankie - waardeer julle positiewe terugvoer!

Ian M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Stunning plek - lieflike atmosfeer. Dis jammer dat dit net vir een aand was - so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Ian - jy sal dan verseker weer moet kom!

Liza B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Fantasties. Die beste wegbreek, alles was fantasties, diens was puik. Akommodasie was soveel beter as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Baie dankie vir die gawe woorde - ek is bly ons het julle verwagtings oortref! Kom kuier gerus weer.

Lerato M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Peaceful and quiet, had the opportunity to regroup and recover. Had the perfect weekend at the newly built Shadowleaf Cottage, the farm itself is serene and beautiful. I highly recommend if you want to escape the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Thank you for your kind words and positive feedback - we really appreciate it. Please visit us again!

Mareda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Wow, die plek is net pragtig! Ons het so lekker gebly, en wil vir seker gou weer gaan! Die huis is pragtig, en perfek toegerus, daar was niks wat ons kon foutvind nie! Die gashere was op vakansie, maar heeltyd beskikbaar vir enige navrae. Kan nie wag om weer te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Baie dankie, Mareda! Ons waardeer julle vriendelike woorde en positiewe terugvoer. Kan nie wag om jul terug te verwelkom nie!

Eric S
1 nag
5.0
Mei 2026

Well equipped. Modern new cottages near the river - the cottages have been kitted out with just about everything you can think of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Thank you for your positive feedback, we really do appreciate you taking the time to leave a review. Hope to have you back for another visit!

Matilda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Absolutely breathtaking. The venue and the views were magical, this is definitely value for your money and we absolutely loved everything about the place. Marissa was very helpful and friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Ahh thank you Matilda for your kind words. We love having appreciative guests! You are very welcome to visit us again!

Frik S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker, netjies en skoon goed toegerus. Pragtige plek, een van die beste toegeruste gastehuise wat ons nog besoek het, ruim en luuks, ek sal die plek baie sterk aanbeveel, een nag is te kort om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en gawe woorde! Kom kuier gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 270

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Groendraai 213KQ, 23 km vanaf Vaalwater af van die R517-pad, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88ec644e606abac207aa641e2f3c3d23a4723d60f3870a09b632fc9ab8c109f5876879d25931c110e8884b205c8bf1370b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 270 5 1 5 Farm Groendraai 213KQ 23 km vanaf Vaalwater af van die R517-pad 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.209494407359 27.973126544626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang